Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Floreat Riverside Lodge

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.8
Veiligheid
4.1
Kefilwe S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Splendid. The place is beautiful and staff members are really helpful. The only thing I would suggest is to put a barricade alongside the river for the safety of kids when playing in the green.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linanda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Bietjie teleurgesteld in lawaai. Die kamers was skoon en netjies soos altyd, maar daar was gaste wat erg gedrink het en toe harde musiek gespeel het, en erg geskree en lawaai het tot vroeg oggendure. Daar was geen beheer oor die gaste se dissipline. Daar was ook nie Coke Zero beskikbaar by die bar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Megan B
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2024

Rustige plek, vriendelike diens en lekker kos. Ons het die verblyf geniet, maar ons was wel teleurgesteld in 'n paar dinge. Daar was geen WiFi in die kamers nie, net in publieke areas en tog wou die WiFi nie connect nie. Die kamerdeur het erg gesukkel om oop te maak en die aircon was nie van die beste standaard nie. Mens kan sien die aircon is baie oud en dit mag dalk nuwe gas nodig hê omdat dit nie regtig so koud blaas nie. Wat nie by die webwerf ingesluit was nie, is dat die stort en bad gekombineerd is. Die swembad was baie lekker. Mens kan drank van die swembad bestel, maar die diens is baie stadig. Die mense wat daar werk, is wel baie vriendelik. Elke kamer kry sy eie parkeerplek, maar dit lyk asof gaste gereeld op mekaar se plekke stop, so ons moes op die gras voor ons kamer stop omdat 'n ander gas ons plek gevat het. Die staff het gesê hulle sal die ander gaste vra om te skuif, maar dit het nooit gebeur nie. Ons het ook so net na 3 gaan inklok en het steeds byna 'n halfuur gewag vir die kamer. So die kliëntediens is baie stadig, maar al die staff is wel baie vriendelik. Die ontbyt was ongelooflik lekker. Daar was baie opsies om van te kies en dit was als heerlik. Oor die algemeen was dit nie 'n slegte ervaring by die gastehuis nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Lieze B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Welcoming, clean and friendly staff. Absolutely amazing, we had the best dinner at their restaurant for affordable prices. Our room was very clean, and the staff was the best, very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Mooi skoon kamers met alles daarin wat jy nodig het. Vinnige terugvoer op e-posse. Alles was in plek tydens 'n baie besige naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jani V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie gemaklik. Die plekkies is vreeslik netjies uitgerig. Ons het heerlik geslaap en lekker gekuier saam die kinders by die restuarant. Dit was vir ons almal 'n groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Good. Good to be in Sabie, what a great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thys F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Baie potensiaal, min onderhoud. Met aankoms was daar geen water en water was koud. Erg reënskade in die kamer en as dit reën drup dit op die vloer. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Die kamer heeltemaal te duur vir wat mens kry. Parkering ver vanaf die kamer. Die spa was fantasties en hul 'Swedish Massage' word aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lizel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2023

Baie lekker. Goed geleë maar het afgeskeep gevoel wat kombuis ware aanbetref. Moes my knipmessse gebruik om te eet want geen skerpmesse of goeie tafelware nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Cornelia S
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jul 2023

Diens was goed, instandhouding kort werk. Walter is great, uit sy pad gegaan om ons te help. Die meubels kort opknapping. Dis baie oud en verwaarloos. Die ander gaste het tot na 12 partytjie gehou, hulle was behulpsaam en het 'n paar keer gevra dat hul moet sagter. Hul het nie geluister nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 145

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 194 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Lydenbergpad 103, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea3192a7da1b65170b2456897c24dd95a5396296f56126b437069718f713f72d01f0c77dd88e8945cf23ca03c1fa760380cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 84 5 1 4 103 Old Lydenburg Road Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.092095 30.773328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang