Forest House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Arlington-singel 20, World's View, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Forest House is 'n selfsorgvakansiehuis in Hilton in KwaZulu-Natal. Die huis is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n privaat en rustige tuiste vanwaar hulle die Middellande kan verken.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers het koningingrootte-beddens en lugversorging. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en die ander aparte badkamer het ook 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 2 yskas-vrieskaste, 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, groot gemaklike rusbank, slim-TV, PlayStation en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n balkon met 'n yskassie, braai, meubels, 'n swembad, tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Die huis is sowat 1,7 km vanaf Hilton en 9,2 km vanaf Pietermaritzburg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Justin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Arlington-singel 20, World's View, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Forest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Arlington-singel 20, World's View, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal