Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Forever Blue

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantastiese plek met pragtige see uitsig. Die plek is besonders netjies en goed instandgehou. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Daar is 'n fantastiese see uitsig vanuit die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Forever Blue
Baie dankie vir jou gradering oor julle verblyf by Forever Blue, en dat julle die eenheid na jul smaak gevind het.

Colleen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Mooiste plek met die mooiste uitsig! Pragtige plek met 'n asemrowende uitsig! Alles wat jy nodig het! Regtig 5!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Forever Blue
Dankie vir jou 5 ster resensie. Wonderlik om te weet dat julle die eenheid geniet het en die uitsig oor ons baai.

Doreen T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Baie lekker gebly. Kamer is baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Forever Blue
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle die eenheid na jul smaak gevind het.

Andre J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Great view and friendly people. Enjoyed every moment of the stay, great people and excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Vir vinnige kuier is dit ideaal en baie netjies. Baie netjies en baie lekker gebly. Ek kry baie warm in die aande, die fan is net bietjie ver dat hy nie oor mense waai nie, maar anders is daar glad nie klagtes of probleme nie. Gasvrou was baie vriendelik en laat mens baie welkom voel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Stunning beautiful wonderful. Beautiful venue with attention to detail. Superb host. Everything was beautiful and we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Forever Blue
Dear Belinda, we're delighted to know that you had a wonderful experience at Forever Blue. Hope to see you back soon!

Aashim B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Beautiful place. Breathtaking views. Truly a beautiful place with charm, location, and facilities. Thank you so much to the owner; she is so passionate about the town and gave us a little history about it. Definitely a must-stay place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Forever Blue
Thank you, Aashim. We are pleased to know that you found Forever Blue beautiful, charming and loved the breathtaking view.

Lukas T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome verby. Duisend dankies vir jou absolute gasvryheid die naweek. Dit was 'n welverdiende rus, en presies wat ons beide nodig gehad het. Die eenheid is als waarvoor 'n couple kan droom, en alles was perfek. Soveel fyn detail, en julle het beslis aan alles gedink, om 'n mens op jou gemak te laat ontspan. Ons sien jou beslis weer in die toekoms. xx.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Forever Blue
Hi Lukas, dankie vir julle awesome resensie. Ons probeer altyd om na die beste van ons vermoeëns, ons gaste se verwagting oortref. Hoop om julle sommer spoedig weer te sien.

James D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Worth it a perfect holiday stay. Will recommend it to anyone. Excellent in every way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Forever Blue
Dear James, we are delighted to hear that your stay at Forever Blue exceeded your expectations in every way. Your kind words of recommending Forever Blue mean the world to us. The Forever Blue Team

Sivarani P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very enjoyable. We really enjoyed our stay at Forever Blue. The host was exceptionally warm and welcoming. Would really recommend this place. It was very clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Forever Blue
Dear Sivarani, thank you for your 5-star review. Delighted to know you enjoyed Forever Blue.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compass-keeromstraat 10, Columbine, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fe2519f170cbb89483d8475ca10307bfc8655608d68c04000231f28f28b2702425aa546e046c708fa2dfdbdbf75a85c977e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 10 Compass Close Columbine 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.737508 17.999668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011