Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraaigelegen Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevrede 239, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fraaigelegen Farms skuil aan die voet van die Witzenberge in Tulbagh. Die plaas is 'n werkende wyn- en olyfplaas en is ook die tuiste van die bekroonde Adhara Evoo olyfolie.

Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorgkothuise, elk met 2 slaapkamers en is ten volle toegerus met linne, handdoeke, kussings, eetgerei, breekware, 'n mikrogolfoond, yskas, en 'n stofie. Elke kothuis het braaigeriewe op hul privaat stoep, lugversorging en 'n vuurmaakplek binne.

Die Cabernet- en Shiraz-kothuise het 'n pragtige uitsig oor die dam, wingerd en olyfboorde, terwyl die Olive-kothuis 'n fantastiese uitsig oor die valleie en op die berge het. Dié kothuis is ook 'n troeteldiervriendelike kothuis.

Aktiwiteite in die omtrek sluit bergfietsry, ziplyn-gly, perdry en wynproe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
John Russel B
5.0
Peaceful and very enjoyable. Lovely place, tranquil and amazing views. Definitely a hidden gem!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Karin S
5.0
A jewel that will be revisited. An ultimate slice of joy and peace. The cottage has everything you need for all seasons, which includes...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Maggie D
Saam met lewensmaat
5.0
Puik verblyf. Heerlik aan die voet van die pragtige berge. Vriendelike ontvangs. Baie om te doen in die omgewing.
Okt 2024
Yvette A
5.0
Onvergeetlike natuurskoon en verblyf. Uitsigte was asemrowend! Olive Cottage het alles wat jy nodig het en heerlik privaat. Shane was 'n uitstekende g...
Sien meer
Sep 2024
Mariana V
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige rustige ontspanne plek. Ons (6 volwassenes en 2 jong kinders) het heerlik gekuier. Die kinders het fiets gery en rond beweeg sonder dat ons h...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Venishree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Weltevrede 239, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fraaigelegen Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevrede 239, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdf28b48f1411df8a8f6683d1ded2b08f800e4873e06835461aabc7378d771f483298ea41f743b0302e4f16d8fc8842abca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 239 Weltevrede Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.362885084516 19.205409017513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang