Fraaigelegen Farm
Beskrywing
Shiraz het 2 slaapkamers en plek vir 4 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en nog 'n kamer met 2 enkelbeddens. Die kothuis het 'n aparte sitkamer met 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, broodrooster en 'n oondjie met twee stoofplate op die toonbank. Lugversorging en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die badkamer het 'n dubbelstort. Buite is daar 'n privaat patio met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstras:
- 'n groot krat hout teen R50.
- Koste per nag per troeteldier in Olive Kothuis of by die karavaan/motorhuis-staanplek is R50.
- Belangrike kennisgewing: alle ekstras moet kontant betaal word met aankoms.
Enige terugbetalings of opheffing van die kansellasiebeleid is na die goeddunke van die bestuur en is onderhewig aan die vermoë om 'n plaasvervangerbespreking te vind. Let asb. dat bankkoste gehef word.
Kinders: vir verblyf in 'n karavaan of motorhuis betaal kinders tot 13 jaar R60/nag, en kinders bo 14 jaar R120/nag.
Streng toesig oor kinders word vereis by ons dam, aangesien dit 'n werkende plaas is.
Honde (maksimum 2) word slegs toegelaat in Olive Kothuis en by die karavaan/motorhuis-staanplekke, op eienaars se diskresie. Slegs goed gemanierde, klein tot mediumgrootte honde word toegelaat. Sekere honderasse sal nie toegelaat word nie; maak asb. vooraf reëlings met Fraaigelegen Plaas. Streng toesig van honde is verpligtend. Honde op ons plaasgrond en by die dam moet te alle tye aan 'n leiband wees, aangesien dit 'n werkende plaas met plaashoenders, valke, en werkers is.
Inkloktyd: 14:00 - 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10:30
Rook in die kothuise is verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cabernet het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en nog 'n kamer met 2 enkelbeddens. Die kothuis het 'n aparte sitkamer met 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, broodrooster en 'n oondjie met twee stoofplate op die toonbank. Lugversorging en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die badkamer het 'n dubbelstort. Buite is daar 'n privaat patio met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstras:
- 'n groot krat hout teen R50.
- Koste per nag per troeteldier in Olive Kothuis of by die karavaan/motorhuis-staanplek is R50.
- Belangrike kennisgewing: alle ekstras moet kontant betaal word met aankoms.
Enige terugbetalings of opheffing van die kansellasiebeleid is na die goeddunke van die bestuur en is onderhewig aan die vermoë om 'n plaasvervangerbespreking te vind. Let asb. dat bankkoste gehef word.
Kinders: vir verblyf in 'n karavaan of motorhuis betaal kinders tot 13 jaar R60/nag, en kinders bo 14 jaar R120/nag.
Streng toesig oor kinders word vereis by ons dam, aangesien dit 'n werkende plaas is.
Honde (maksimum 2) word slegs toegelaat in Olive Kothuis en by die karavaan/motorhuis-staanplekke, op eienaars se diskresie. Slegs goed gemanierde, klein tot mediumgrootte honde word toegelaat. Sekere honderasse sal nie toegelaat word nie; maak asb. vooraf reëlings met Fraaigelegen Plaas. Streng toesig van honde is verpligtend. Honde op ons plaasgrond en by die dam moet te alle tye aan 'n leiband wees, aangesien dit 'n werkende plaas met plaashoenders, valke, en werkers is.
Inkloktyd: 14:00 - 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10:30
Rook in die kothuise is verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Olive het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en nog 'n kamer met 2 enkelbeddens. Die kothuis het 'n aparte sitkamer met 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, broodrooster en 'n oondjie met twee stoofplate op die toonbank. Lugversorging en gratis WiFi is ook beskikbaar. Buite is daar 'n privaat patio met braaigeriewe. Die eenheid is troeteldiervriendelik indien vooraf gereël.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstras:
- 'n groot krat hout teen R50.
- Koste per nag per troeteldier in Olive Kothuis of by die karavaan/motorhuis-staanplek is R50.
- Belangrike kennisgewing: alle ekstras moet kontant betaal word met aankoms.
Enige terugbetalings of opheffing van die kansellasiebeleid is na die goeddunke van die bestuur en is onderhewig aan die vermoë om 'n plaasvervangerbespreking te vind. Let asb. dat bankkoste gehef word.
Kinders: vir verblyf in 'n karavaan of motorhuis betaal kinders tot 13 jaar R60/nag, en kinders bo 14 jaar R120/nag.
Streng toesig oor kinders word vereis by ons dam, aangesien dit 'n werkende plaas is.
Honde (maksimum 2) word slegs toegelaat in Olive Kothuis en by die karavaan/motorhuis-staanplekke, op eienaars se diskresie. Slegs goed gemanierde, klein tot mediumgrootte honde word toegelaat. Sekere honderasse sal nie toegelaat word nie; maak asb. vooraf reëlings met Fraaigelegen Plaas. Streng toesig van honde is verpligtend. Honde op ons plaasgrond en by die dam moet te alle tye aan 'n leiband wees, aangesien dit 'n werkende plaas met plaashoenders, valke, en werkers is.
Inkloktyd: 14:00 - 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10:30
Rook in die kothuise is verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weltevrede 239, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang