Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep Gardens

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 301 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
3.9
Amanda D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Gerieflik, ontspannend en lekker. Ons het heerlik gebly, al was dit net 1 nag en het alles gehad wat nodig was. Baie vriendelike ontvangs. Maak dit nou ons go-to tussen Kaap en Gauteng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie geniet. Dit was heerlik. Somer moet beter voorsiening gemaak word vir verkoeling in die 2de slaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Oornag verblyf. Ons het slegs een aand oorgeslaap. Die gastehuis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dit was 'n skoon huis met skoon beddegoed. Daar was ook 'n bad/stort wat ons kon gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Heerlik en gerieflik. Ons het ons kuier by Gariep Gardens terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie O
1 nag
4.6
Mei 2024

Die kothuis was netjies en skoon. Die beddens was gerieflik. Ons het nie gehou van die lugverfrisser wat in die kothuis gespuit was nie. Die laedruk-geyser / stort was 'n groot teleurstelling. Die warmwater het letterlik van die stort gedrup. Die asbesmure tussen die eenhede is plankdun en ons kon elke woord hoor van die eenheid langs ons. 'n Bietjie klankisolering tussen die eenhede sal sekerlik help. Ook jammer dat daar nie WiFi beskikbaar was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

JJ V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Het Gariep geniet. Eienaar en dame, Roxy, wat ons ontvang het die Sondag was uiters behulpsaam en aakkommoderend. Plek was netjies en skoon met aankoms. Roxy ons van inligting aangaande Gariep voorsien, asook waar ons kan gaan vir besoeke en eetplekke. Dankie daarvoor. Ons sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nico D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Heerlik, baie. Vriendelike en goeie diens en baie gasvry ontvang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Blake F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Location was good and staff were very helpful and friendly. Overnight stay was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Warren H
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Very comfortable, basic unit, with everything we needed. Comfy stay. All we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bennie B
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2024

Lekker ontspanne by die dam. Dit was 'n oorslaapplek en het aan die vereistes voldoen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

JH Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 808

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R994
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R994
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 18, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARl1l69d3p56gxgkz6ncpvVYJKd51bAzeDBhPAemIqmCtOA9Sr1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R994 per nag (plek vir 3) 301 5 1 4 18 Berghaan Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.594982303955 25.490102469921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang