Gariep Gardens
Beskrywing
Ting Tinkie is 'n pragtige selfsorg-eenheid wat 3 gaste in 2 slaapkamers kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed van hoë gehalte wat met wit linne opgemaak is. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en sy eie wasbak. Dit is 'n pragtige sonnige kamer met 'n groot venster. Ting Tinkie het 'n sitkamer met TV met Open View-kanale. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ting Tinkie het sy eie privaat lapa en braaiplek en is naby die omheinde swembad, lapa en sonbaai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Die gastehuis sluit om 21:00. Indien gaste laat arriveer, kan hul die verblyf verloor indien geen reëlings vooraf met die bestuurder getref is nie.
- Daar is geen direkte uitsig oor die dam vanaf enige van die eenhede nie.
- Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie. Indien gaste dit nie nakom nie, sal hulle gevra word om die perseel sonder 'n terugbetaing te verlaat. Stilte is van 22:00 tot 07:00.
- Die gebruik van die naam "kothuise" weerspieël die eienaar se konsep van wat verwag word in terme van die woord kothuise. Hulle is voorafvervaardigde asbeseenhede en word kothuise genoem.
- Gariepdam is deel van 'n semi-woestyngebied met uiterste hitte in die somer, uiterste koue in die winter, stofstorms, stormsterk winde en onvoorspelbare weerstoestande.
- Dié foto's is tydens somerseisoene waar die blare welig groei geneem. Seisoene verander van jaar tot jaar en droogte en sneeu beïnvloed die omgewing en die voorkoms van tuine. Foto's word as akkuraat beskou vanaf wanneer dit geneem is, en die bestuur kan nie verantwoordelik gehou word vir gaste se verwagtinge wat met die foto's vergeluk word gedurende droë en koue seisoene nie.
- Die gastehuis het laedruk-sonkraggeisers. Duidelike instruksies word voorsien oor hoe om dit te gebruik. Dit beteken dat sommige dae/nagte gedurende die winter, die water lou en moontlik selfs koud sal wees. Dit gebeur nie dikwels nie, maar soms is daar verskeie bewolkte en baie koue dae in die winter. Gaste moet die inwonende bestuurder in kennis stel indienn hulle warm water opraak.
- Alle teëls is soms ietwat glad, veral wanneer dit nat is. Gaste moet versigtig wees.
- Die gastehuis is nie vir diegene in rolstoele of diegene wat fisies gestremd is geskik nie.
- Rook is verbode in alle eenhede en troeteldiere word slegs toegelaat indien dit met die eienaar gereël word.
- Alle gaste moet hul eie swemhanddoeke en strykysters saambring.
- 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Blue Crane het slaapplek vir 4 gaste. Hierdie selfsorg-eenheid is ideaal vir 'n gesin. Die eenheid het lugversorging en 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die res van die huis sluit 'n sitkamer met 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder en 'n kombuis in. Blue Crane het 'n pragtige, welige tuin met wingerdstokke en baie vrugtebome. Die slaapkamers het gehalte-beddens met vars, wit linne. Veilige parkeerplek word voorsien. Die eenheid is naby 'n omheinde swembad met 'n lapa en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Die gastehuis sluit om 21:00. Indien gaste laat arriveer, kan hul die verblyf verloor indien geen reëlings vooraf met die bestuurder getref is nie.
- Daar is geen direkte uitsig oor die dam vanaf enige van die eenhede nie.
- Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie. Indien gaste dit nie nakom nie, sal hulle gevra word om die perseel sonder 'n terugbetaing te verlaat. Stilte is van 22:00 tot 07:00.
- Die gebruik van die naam "kothuise" weerspieël die eienaar se konsep van wat verwag word in terme van die woord kothuise. Hulle is voorafvervaardigde asbeseenhede en word kothuise genoem.
- Gariepdam is deel van 'n semi-woestyngebied met uiterste hitte in die somer, uiterste koue in die winter, stofstorms, stormsterk winde en onvoorspelbare weerstoestande.
- Dié foto's is tydens somerseisoene waar die blare welig groei geneem. Seisoene verander van jaar tot jaar en droogte en sneeu beïnvloed die omgewing en die voorkoms van tuine. Foto's word as akkuraat beskou vanaf wanneer dit geneem is, en die bestuur kan nie verantwoordelik gehou word vir gaste se verwagtinge wat met die foto's vergeluk word gedurende droë en koue seisoene nie.
- Die gastehuis het laedruk-sonkraggeisers. Duidelike instruksies word voorsien oor hoe om dit te gebruik. Dit beteken dat sommige dae/nagte gedurende die winter, die water lou en moontlik selfs koud sal wees. Dit gebeur nie dikwels nie, maar soms is daar verskeie bewolkte en baie koue dae in die winter. Gaste moet die inwonende bestuurder in kennis stel indienn hulle warm water opraak.
- Alle teëls is soms ietwat glad, veral wanneer dit nat is. Gaste moet versigtig wees.
- Die gastehuis is nie vir diegene in rolstoele of diegene wat fisies gestremd is geskik nie.
- Rook is verbode in alle eenhede en troeteldiere word slegs toegelaat indien dit met die eienaar gereël word.
- Alle gaste moet hul eie swemhanddoeke en strykysters saambring.
- 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berghaanstraat 18, Gariepdam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang