Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Aden

Selfsorg
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weimershoek Plaas 81, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 403 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Glen Aden bied selfsorgverblyf in 'n prentjiemooi vallei op 'n 50 hektaar-plaas wat aan die Dorpsrivier grens en net 23 km van Dullstroom af op die Lydenburgpad skuil. Wildebeeste en sebras wei vrylik op die perseel en natuurliefhebbers kan in die area voetslaan, fietsry en voëlkyk.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-kliphuise, Glen House en Aden House, wat albei 'n uitsig oor die 1 hektaar-grootte foreldam bied. Glen House het slaapplek vir 6 volwassenes en 1 kind en Aden House het slaapplek vir 10 gaste. Elke huis het sy eie kombuis en opwasarea, eetarea, sitarea met 'n kaggel en 'n ingeboude kroeg. Die huise word daagliks skoongemaak.

Glen Aden mik om hulle koolstofspoor te verklein, daarom word warm water deur gasgeisers voorsien en werk die yskas-vrieskaste en stowe ook met gas. Verder is die eenhede sonkrag-aangedrewe.

'n Komplimentêre bondeltjie hout word met aankoms voorsien. Ekstra hout kan egter op die perseel gekoop word.

Hier kan gaste 'n rustige wegbreek saam met vriende en familie kom geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Weimershoek Plaas 81, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Glen Aden het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 403
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 403
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weimershoek Plaas 81, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4e9a48fc7b3a8a884ba0e8fe5362c611618666d2dfaeccd4c72b7127d53fec7528203948463ec89e6ccfc0c3ed8c01b33ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 403 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Weimershoek Farm 81 Off the R540 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.260253960266 30.245293665012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang