Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Aden

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
3.8
Charlene M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

The house is beautiful. The views are beautiful. The stay was great! The wooden floors are terrible; I have stayed in places with wooden floors before, but this even interrupts your sleep. The kids were upstairs; I felt like even their movements in bed caused sounds on the floors. Perhaps share a picture of Alan Glen too. I would have liked more level ground for the kids to play. They loved riding their bikes and rowing on the dam. The fridge is a bit small for a place that is for 10 people. The dirt road was not as bad as some of the reviews.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Gemaklik en rustig. Glen Aden is naby genoeg aan die R540-pad wat dit baie gerieflik maak (behalwe vir die potholes op die R540) maar diep genoeg tussen die koppies in om jou die wonderlikste, rustige omgewing te gee. Sal definitief weer gaan, maar dan my honde saamvat wat nie kon saam nie omdat ons by 'n troue was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nic W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2023

Nice unit. Nice unit, but the upstairs floor needs work as it's loose and people downstairs can't sleep with the noise. Other than that great stay. We saved a newborn cow in the dam and then in the mud, so was an adventure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Okt 2023

Die eenheid is ver uit Dullstroom en die water is ongelooflik vuil, ons kon nie bad nie en die krag is ook nie voldoende nie. Die kragopwekker moet aangesit word met die gebruik van bv. 'n haardroër en die kragopwekker se battery werk nie, so jy moet hom soos 'n grasmasjien pluk en dan kry om te loop. As jy stilte soek dan is die plek en die pad ook baie lelik. Ek kan nie dink dat jy die pad kan ry sonder 'n 4x4 of 'n hoër voertuig nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Dune S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Wonderlike verblyf. Ons het vreeslik lekker gebly by Glen Aden, diens was ongelooflik en netheid was puik. Biae dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annelie
Glen Aden
Ek is bly julle het dit geniet! Hoop om julle weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 403
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 403
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weimershoek Plaas 81, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4e9a48fc7b3a8a884ba0e8fe5362c611618666d2dfaeccd4c72b7127d53fec7528203948463ec89e6ccfc0c3ed8c01b33ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 403 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Weimershoek Farm 81 Off the R540 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.260253960266 30.245293665012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang