Green Gables
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiersstraat 19, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Green Gables is 'n gastehuis in die Strand wat oornagverblyf bied.
Die gastehuis beskik oor 3 gastekamers waarvan 2 kamers, Anne of Avon Lea en Anne of Green Gables, kleiner is en in die gastehuis geleë is. Die groter eenheid, Anne's House of Dreams, beskik oor 'n slaapkamer, 'n sitarea en 'n kombuisie en het 'n kaggel.
Daar is 3 kamers met lugversorging en hul eie en suite-badkamer wat 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet het. Ander geriewe sluit 'n TV, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die gastehuis is naby die strand, kruidenierswarewinkels en restaurante.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Alida Louisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- De Villiersstraat 19, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Green Gables het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiersstraat 19, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang