Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GreenHouse Apartment

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount-weg 58, Glendenningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

GreenHouse Apartment is in die idilliese kusdorpie Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Hierdie eenhede bied 'n privaat wegbreek wat ideaal is vir 'n klein gesin, vriende of enkelreisigers wat op soek is na rustige verblyf naby die strand.

Greenhouse-woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea bestaan uit 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 3 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike enkelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Die woonstel lei na 'n stoep met 'n swaaistoel en 'n eetarea, en gaste kan in die tuin piekniek hou. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elmarie S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was nou vreeslik lekker. Ruim en modern, met die lekkerste stoep en so privaat.
Mrt 2025
Chris M
Besigheidsreis
5.0
Great! Great, thanks. Clean, spacious, private, very nice balcony.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Ronel B
Gesin met tieners
5.0
Best holiday guest house with modern stylish lifestyle. What a beautiful cosy modern unit. Everything was perfect, from the white beddi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Sikuphiwe-okuhle H
Saam met vriende
5.0
Lovely environment and refreshing. We enjoyed it to the fullest with no disturbances. Everything was good, but the glasses in the kitch...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Lynn G
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing and relaxing. It was an amazing experience, loved the location especially. It was really calm and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

G Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Mount-weg 58, Glendenningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink GreenHouse Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount-weg 58, Glendenningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebc20018c0768a97a87fc7a5dc7c9cec1a0ff226de9979983e525061ff7f972a94c4a9ad8eace2ddcab6892b1c89a1bcbe94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 3) 21 5 1 5 58 Mount Road Glendenningvale 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.950832 25.5992618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang