Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greystone Cottage

Gastehuis
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 2 Mrt 2025 tot 25 Apr 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry-straat 14, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Greystone Cottage is 'n bekoorlike grasdak-kleihuis met lieflike berguitsigte en 'n tuin. Hierdie kothuis is in die middel van McGregor, naby Edna Fourie-galery en 700 m vanaf die pragtige kerkgebou geleë. Dié dorp bied verskeie wynlandgoedere en wingerde, stap- en voetslaanroetes en 'n verskeidenheid besienswaardighede wat gaste kan verken.

Greystone Cottage is tans opverdeel in slaapeenhede waarvan die Cozy Corner slaap eenheid tans die enigste een in gebruik is. Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Charel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Barry-straat 14, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry-straat 14, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bdc0072c02102b481a19bc1a6d61ebe0a3987b8191a14a2d983999ee37c56389bbb27df41fc2e3ba7338fffa394adb78e62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 14 Barry Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.944290150219 19.831037079762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang