Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greystone Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry-straat 14, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R810 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Greystone Cottage is 'n bekoorlike grasdak-kleihuis met lieflike berguitsigte en 'n groot tuin. Hierdie eenheid is in die middel van McGregor, naby Edna Fourie-galery en 700 m vanaf die pragtige kerkgebou geleë. Dié dorp bied verskeie wynlandgoedere en wingerde, stap- en voetslaanroetes en 'n verskeidenheid besienswaardighede wat gaste kan verken.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskassie, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eetarea het 'n klein etenstafel en stoele.

Ander geriewe sluit 'n braai-area, tuinsitplek, 'n lapa en 'n swaai in. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Charel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Barry-straat 14, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry-straat 14, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bdc0072c02102b481a19bc1a6d61ebe0a3987b8191a14a2d983999ee37c56389bbb27df41fc2e3ba7338fffa394adb78e62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag (plek vir 2) 14 Barry Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.944290150219 19.831037079762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang