Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groendraai River Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Cady A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

The best kind of peace and quiet. Groendraai, well done on your execution of your houses, you have literally thought of every small thing your guests may need. A clean house, comfortable beds and pillows, we weren't even bothered by not having a TV. So many board games are supplied to keep you busy and of course the favourite steel "pool". We had so many birdies visit (so definitely great for birders) whilst just sitting outside. This place is the epitome of relaxing. You will see us again, thank you for a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cedric S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Clean, neat and everything one needs. The attention to detail is second to none. Everything is in clean working order. Thank you for the wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Hi Cedric, thank you for the positive feedback! Hope to have you back for another visit!

Annie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A blissful, cozy retreat perfect for nature lovers seeking relaxation. Absolutely stunning! We recently spent three blissfully relaxing days at Groendraai River Cottages, and it was everything we’d hoped for and more. Nestled along a peaceful riverbank, the cottages are cozy and thoughtfully equipped, offering the perfect blend of rustic charm and modern comfort. Each morning, we woke to birdsong—a refreshing change from the city buzz. The attention to detail here is remarkable; everything from the décor to the amenities feels well thought out and inviting. We particularly loved the outdoor area, ideal for unwinding while taking in the incredible views of nature all around. The surrounding area offers plenty to explore, whether you’re into hiking, fishing, mountain biking, or simply enjoying a quiet picnic by the water. We left feeling completely rejuvenated and can't wait to return. Highly recommend Groendraai River Cottages to anyone looking for a serene escape into nature!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Annie, thank you so very much for this beautiful story that you’ve written about our place! Much appreciated!

Riaan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Vredevolle en beste kuier. Definitief 5 ster! Altyd die beste! 2de keer wat ek en my man Groendraai besoek en sal weer en weer gaan. Het vriende saam geneem en hul dit ook baie geniet en wil graag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Vreeslik dankie vir julle positiewe terugvoer en julle herhalende kuiers. Julle is enige tyd welkom. En bring nog vriende saam

Judy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlike ervaring. Hierdie is absoluut voedsel vir die siel. Alles is tot jou beskikking. Netjies en skoon. Wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Baie dankie vir jou deel - hoop om julle weer eendag hier by ons op Groendraai te hê!

Mmama E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

It was good. It was amazing and peaceful. I will come again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Thank you for your positive review - we thrive on words like these. Hope to have you soon for another visit!

Alida D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Dit was ons eerste plaasvakansie en beslis nie die laaste een nie! Ons het baie lekker gebly, die rustigheid het almal goed gedoen. Ons het alles benut en geniet, van kanos in die rivier, in die sinkbad swem, voëls kyk tot die groot hout speletjies buite het almal baie vermaak. Judith en Simon was ook altyd byderhand as ons iets benodig. Baie dankie weereens vir die heerlike kuier, ons sien julle beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Ag, baie dankie vir julle positiewe terugvoer - ons floreer daarop. So bly julle kon rus en bietjie wegkom. Julle is enige tyd welkom!

Mekayla S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Tuis. Baie lekker, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Baie dankie, Mekayla, vir jou positiewe terugvoer - ons floreer daarop! Jy is enige tyd weer welkom!

Armand B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker, rustig, mooi, uitgerus. Dit is 'n baie mooi plek wat lekker rustig is vir 'n wegbreek naweek of selfs 'n week. Daar is genoeg om te doen op die plaas en meer as genoeg om te doen om en in Vaalwater. Ek sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer - ons waardeer dit ongelooflik baie! Julle is enige tyd welkom!

Pierre V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekker, heerlik, familietyd, ontspannend. Wat 'n heerlike plek om te ontspan. Die geriewe was topklas en daar was alles en meer wat mens sou verwag. Daar word ongelooflik baie moeite gedoen om die eenheid netjies en skoon te hou, dit lyk of die eenheid 'n maand terug gebou is. Die stoep is amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Ahh baie dankie! Ons waardeer die positiewe terugvoer vreeslik baie! Julle is baie welkom om weer te kom kuier!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Groendraai 213KQ, 23 km vanaf Vaalwater langs die R517, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb88ec644e606abac207aa641e2f3c3d23a4723d60f3870a09b632fc9ab8c109f5876879d25931c110e8884b205c8bf1370b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 135 5 1 5 Farm Groendraai 213KQ 23 km from Vaalwater off R517 Road 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.209494407359 27.973126544626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang