Hancke Holiday Apartments
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Lizel Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 175
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Nikki E - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig en heerlik gekuier.
Adel B - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome stay, loved it!
Bianca G - Jan 2024
Algehele gradering
Was lekker.
Varonique S - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderful and refreshing with breathtaking sea views. We managed to see dolphins!
Paul N - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties vakansie.
Meagan C - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Jacques L - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Riaan M - Okt 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging met alle fasiliteite wat nodig is om jou vakansie so gemaklik te maak as moontlik.
Varonique S - Okt 2023
Algehele gradering
Well-maintained accommodation.
Samantha N - Sep 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Reinhardt B - Jul 2023
Algehele gradering
Ideaal vir 'n vinnige wegbreek.
Lees meerSanette L - Jul 2023
Algehele gradering
Uitsig is baie mooi. Naby alles geleë.
Rialize J - Apr 2023
Algehele gradering
Die akkommodasie was perfek vir ons, ligging, budget en behoeftes.
Lees meerMatthew W - Mrt 2023
Algehele gradering
Great host, very responsive.
Antoinette P - Jul 2023
Algehele gradering
Dit baie geniet. Sentraal geleë.
Angie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastic view, walking distance to most places, overall great value for money.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Thank you Angie, we love to see you again. Regards. Lizel
Kyle V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Sal weer hulle besoek!
Chantel S - Jan 2023
Algehele gradering
Very unpleasant with the smell of drains and the noise of the Jolly Dolphin.
Riaan M - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend. Perfekte akkommodasie.
David L - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging en veilig. Woonstel was perfek voorberei, dankie.
Kamel J - Jul 2022
Algehele gradering
Nice place.
Kamel J - Mrt 2022
Algehele gradering
Valued for money good holiday home.
Megan M - Jan 2022
Algehele gradering
Dit is werklik ’n baie oulike plekkie!
Leon L - Des 2022
Algehele gradering
Pleasant and comfortable.
Rudi O - Jul 2022
Algehele gradering
Area is problematic.
Trunell M - Nov 2021
Algehele gradering
Excellent position right opposite the main surfing beach and everything we needed was there.
Lees meerRachel F - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Robert W - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Dankie Robert vir jou terugvoer. Kom kuier weer vir ons. Groete Lizel
Rina E - Mei 2021
Algehele gradering
Baie goed.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Rina, baie dankie vir jou terugvoer, gelukkig het ek julle die see eenheid gegee teen geen ekstra koste nie, maar ons eenhede is ten volle self-sorg, dit is dit gaste se verantwoordelikheid om eie koffee/tee goedjies en handdoeke te bring. Groete en kom kuier weer. Lizel
Sunette A - Apr 2021
Algehele gradering
Great!
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Hallo Sunette. Come visit us again and stay a while longer. Regards, Lizel
Sonei D - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie Sonei. Kom kuier sommer gou weer by ons. Groete, Lizel
Wynette A - Apr 2021
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker en ons het die verblyf baie geniet.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie Wynette vir die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer. Lekker dag. Groete Lizel
Kamel J - Mrt 2021
Algehele gradering
The best.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Thank you Kamel, you and your lovely family must come and visit us again soon. Lizel
Lallie F - Feb 2021
Algehele gradering
Dis was heerlik om in so 'n skoon en netjiese woon eenheid te bly.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Groot Plesier Lallie, ek hoop julle kom kuier sommer weer gou by ons. Groete en heerlike middag, Lizel
Jannie M - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie Liezel vir die positiewe terugvoer. Altyd lekker om julle te akkommodeer. Ons sien uit na die volgende kuiertjie, hopelik Hancke 1 die keer.
Neil K - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker en naby die see.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer Neil. Kom kuier sommer weer binnekort by ons. Groete Lizel
Gary R - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely stay.
Martin V - Okt 2021
Algehele gradering
Asemrowende see-uitsig en loopafstand van alles, dis belangrik.
Joan D - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die see, heerlike eetplekkies orals, vriendelike mense.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Hallo Joan, baie dankie vir u terugvoering. Baie bly u het dit geniet, dit is voorwaar 'n besonderse uitsig. Lekker dag en kom kuier sommer gou weer vir ons. Groete Lizel
Jeff J - Sep 2021
Algehele gradering
Great.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Thank you Jeff, come visit us again at the Hancke Holiday Apartments.
Robyn C - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome apartment. Super clean and well-maintained!
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Thank you Robyn, for your feedback. We are looking forward to having you again at Hancke Holiday Apartments. Lizel.
Maria W - Aug 2021
Algehele gradering
Was lovely and enjoyable, near to beach and restaurants which is a big plus.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Thank you Vuyiswa, please do visit us in the near future. Have a lovely day. Regards, Lizel.
Sharon T - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en dit was ideaal met die supertubes en aktiwiteite naby vir die kinders.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Sharon, dankie vir terugvoering. Kom kuier sommer weer vinnig by ons. Groete, Lizel.
Jopie P - Apr 2021
Algehele gradering
Baie Lekker!
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Jopie, baie dankie vir u terugvoering. Kom kuier sommer gou weer by ons. Lizel
Japie F - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik en skoon.
Jerome I - Sep 2021
Algehele gradering
On point.
Marikie L - Mei 2021
Algehele gradering
Was regtig aangenaam. Gerieflik naby alles.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer, Marikie. Kom kuier sommer binnekort weer by ons. Lekker dag, Lizel.
Sive N - Nov 2021
Algehele gradering
Amazing.
Chuma S - Nov 2020
Algehele gradering
Lovely. Really enjoyed it.
Reinhardt B - Aug 2020
Algehele gradering
Op die strand.
Lees meerHancke Holiday Apartments se terugvoer
Hallo Reinhardt, Baie dankie vir u terugvoer, was lekker om julle te akkommodeer by Hancke Woonstelle. Ons sien uit na jul kuiertjie binnekort. Dankie Lizel
Anita V - Sep 2020
Algehele gradering
Het ons verwagtinge oortref,
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Dankie Anita vir u positiewe kommentaar. Kom kuier gerus weer vir ons. Groete Lizel
Danell S - Nov 2020
Algehele gradering
Het verskriklik lekker gekuier.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Dankie Danell. Kom kuier gerus weer vir ons.
Groete
Lizel
Karin K - Nov 2020
Algehele gradering
Die kuier was lekker, die ligging is goed en naby die see en restaurante.
Karen S - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige kuier.
Euton H - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was definitief ’n fantastiese naweek gewees.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Dankie Euton, ons sien verseker uit om julle weer te ontvang by Hancke Vakansie Woonstelle, julle was baie vriendelike gaste gewees.
Groete
Lizel
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Herman B - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was die wegbreek wat ons nodig gehad het, fantasties.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Hein. Ons sien uit om jou en jou gesin weer te akkommodeer. Kom kuier sommer gou weer.
Groete
Lizel
Danell S - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer Danell. Ons sien uit om julle weer te ontvang by Hancke Vakansie woonstelle.
Lizel
Sonja G - Mei 2019
Algehele gradering
Van die beste verblyf.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer Sonja. Kom kuier sommer gou weer vir ons.
Groete,
Lizel
Lelanie R - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreeknaweek.
Karisma G - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Riaan P - Nov 2019
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Groot Plesier Riaan, kom kuier sommer binnekort weer vir ons.
Groete,
Lizel
Karin V - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike woonstelletjies, op die hoofstrand.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Hallo Karin, Baie dankie vir jou terugvoer, kom kuier sommer binnekort weer by ons.
Groete,
Lizel
Phillip W - Sep 2019
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker om sulke goeie diens en waarde vir geld te kry.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie Phillip vir so pragtige terugvoer. Julle was aangename gaste. Kom kuier asseblief sommer gou weer.
Groete,
Lizel en Anicia
Kobie S - Jun 2019
Algehele gradering
Familie vakansie.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Dankie Kobie, ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Groete,
Hancke Holiday Apartments
Leon B - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker ruim woonstel kort net see-uitsig.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Mnr Beukes
Baie dankie vir u korrespondensie. U het nie die breekskade fooi betaal wat een van die voorwaardes is nie, u het slegs nie skoonmaakfooi betaal. Ons adverteer op al die akkommodasie stasies oor die ekstra's. Lees gerus weer u korrespondensie, onder die Informasie en Ekstra's.
Ek hoop u het u verblyf verder geniet
Kom kuier gerus weer vir ons
Groete
Lizel
Christopher R - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Susan V - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker veral ligging en naby see.
Lees meerCharmaine P - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Piet V - Mrt 2019
Algehele gradering
Moet in straat stop voor Hancke, als uit motor pak ten aanskoue van mense wat onder in restaurant sit.
Lees meerCharlene R - Nov 2018
Algehele gradering
Perfect location.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Hallo Charlene, thank you for your reply. We are looking forward to your next visit.
Claudette D - Okt 2018
Algehele gradering
Great to stay there.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Thank you Claudette, we are looking forward to your visit in January 2019. Regards Lizel x
Xavian J - Aug 2018
Algehele gradering
Fantastieste see-uitsig.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie Xavian vir die positiewe terugvoer. Ons hoop julle kom kuier sommer weer binnekort vir ons.
Groete,
Lizel & Denville
Charl H - Aug 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld vir die beste ligging in Jeffreys.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Dankie Charl,
Kom kuier sommer weer binnekort by ons.
Groete,
Lizel
T J - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekende ligging stapafstand van die strand, restaurante, koffiewinkels en fabriekswinkels.
Fiona C - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastic stay!
Lees meerSima H - Mei 2018
Algehele gradering
Enjoyed the nice sea view.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Thank you, Sima. We appreciate your feedback.
Ursula V - Apr 2018
Algehele gradering
Op die strand en waarde vir jou geld.
Lees meerZandra V - Feb 2018
Algehele gradering
'n Moet weer doen!
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie Zandra, vir die positiewe terugvoering. Ons hoop u en gesin kom kuier sommer binnekort weer. Groete, Lizel.
Suzanne D - Aug 2018
Algehele gradering
Woonstel was netjies en goed geleë.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Dankie Suzanne.
Self-sorg eenhede voorsien ons nie handdoeke en seep,sjampoo ens nie.
Groete en kom kuier sommer gou weer.
Lekker dag,
Lizel
Renier V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en gemaklik.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie Renier, ons hoop julle kom kuier binnekort weer.
Groete,
Lizel
Madelein D - Jan 2018
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Hi Madelein,
Thank you for the suggestion regarding the fan, this has been noted.
Have a lovely day,
Regards,
Lizel
Irma J - Sep 2018
Algehele gradering
Hemels.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Dankie Irma vir u positiewe terugvoer, ons sien uit na u kuiertjie in November 2018. Groete Lizel
Celeste E - Apr 2018
Algehele gradering
'n Droom vakansie.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Celeste
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, hoop om julle binnekort weer te verwelkom by ons vakansie akkommodasie
Heerlike dag
Lizel
Izelle M - Okt 2018
Algehele gradering
Was 'n goeie wegbreek geleentheid.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Dankie Izelle vir terugvoer. Sal met eienaar bespreek. Groete en kom kuier binnekort Lizel.
Charl H - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties en naby aan als.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Charl, kom kuier sommer weer sommer binnekort ;-)
Groete,
Lizel
Thandeka N - Nov 2018
Algehele gradering
Excellent.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Thank you, Thandeka. Hope we see you soon again.
Regards,
Lizel
Peter S - Jan 2018
Algehele gradering
Het dit geniet.
Carien J - Okt 2018
Algehele gradering
Primitief, maar mooi view en naby als.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Dankie vir u terugvoer Carien. Kom kuier gerus weer. Lekker dag Lizel
Gerhard S - Mei 2017
Algehele gradering
LekkeSlaap en Hancke personeel - is almal uitstekend!
Marica B - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Goeie Naand Marica,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons sal verseker aandag gee aan die muurproppe wat foutief is.
Hoop u kom kuier binne kort weer.
Groete
Lizel
Beaulah D - Okt 2017
Algehele gradering
Comfortable, safe, neat.
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Hallo Beaulah,
Thank you for the positive feedback, we will look into the cleaning matter
Have a great weekend.
Regards,
Lizel
Mike L - Aug 2017
Algehele gradering
Whilst the unit offered fantastic beach views, the state of the unit left much to be desired.
Herman R - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker, net te kort.
Hannerie V - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Arno L - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker, maar sal beter dien as 'n "backpackers".
Hancke Holiday Apartments se terugvoer
Dankie Arno
Lekker dag vir jou en jou gesin. Kom kuier weer
Groete
Lizel
Briggetta M - Apr 2017
Algehele gradering
Rustigheid.
Lees meerJaneen J - Apr 2017
Algehele gradering
Was OK vir die prys per nag.
Marcia F - Okt 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld, maar nie baie skoon nie.
Jacqueline K - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekende ligging en netjies, maar te veel dinge wat gepla het.
Lees meerAnonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diazstraat 34, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang