Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hancke Holiday Apartments

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hancke Holiday Apartments 6
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Die enkelwoonstel het 'n oopplan-uitleg en daar is slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid beskik oor 'n dubbelbed, 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n kombuisie. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamerarea. Let asb. daarop dat die eenheid nie braaigeriewe, 'n balkon of see-uitsigte het nie.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is op 'n selfsorgbasis en linne word verskaf. Let asb. dat die eenheid nie braaigeriewe, 'n balkon of see-uitsigte het nie.

Huisreëls

Selfsorg-eenhede word nie skoongemaak nie.
Gaste kan hul breekskadedeposito op die eerste Vrydag na hul vertrek terug verwag.

Let asb.:
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Beddegoed word elke 4de tot 5de dag vervang.
Dit is gaste se verantwoordelikheid om seker te maak dat die verblyf aan hul vereistes voldoen voordat hulle plek bespreek, en ons stel voor dat hulle ’n inspeksie van die perseel reël.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Hancke Holiday Apartment 3 tot 5
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elkeen van dié woonstelle bied slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Daar is 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea in elke woonstel. Elke woonstel het ook binnenshuise braaigeriewe en gedeeltelike see-uitsigte. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is op 'n selfsorgbasis beskikbaar en linne word verskaf.

Huisreëls

Selfsorg-eenhede word nie skoongemaak nie.
Gaste kan hul breekskadedeposito op die eerste Vrydag na hul vertrek terug verwag.

Let asb.:
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Beddegoed word elke 4de tot 5de dag vervang.
Dit is gaste se verantwoordelikheid om seker te maak dat die verblyf aan hul vereistes voldoen voordat hulle plek bespreek, en ons stel voor dat hulle ’n inspeksie van die perseel reël.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hancke Holiday Apartment 1
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is op die eerste vloer en dit kan bekom word met trappe. Daar is slaapplek vir 2 gaste met 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamerarea. Die slaapkamer is met 2 enkelbeddens ingerig en in die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is op 'n selfsorgbasis beskikbaar en linne word verskaf.

Huisreëls

Selfsorg-eenhede word nie skoongemaak nie.
Gaste kan hul breekskadedeposito op die eerste Vrydag na hul vertrek terug verwag.

Let asb.:
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Beddegoed word elke 4de tot 5de dag vervang.
Dit is gaste se verantwoordelikheid om seker te maak dat die verblyf aan hul vereistes voldoen voordat hulle plek bespreek, en ons stel voor dat hulle ’n inspeksie van die perseel reël.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hancke Holiday Apartment 2
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is op die eerste vloer en dit kan bekom word met trappe. Daar is slaapplek vir 5 gaste met 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamerarea. Daar is 2 enkelbeddens in elke kamer en 'n bykomende enkelbed in die sitkamerarea. Die woonstel het braaigeriewe op die balkon en die sitkamer bied 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is op 'n selfsorgbasis beskikbaar en linne word verskaf.

Huisreëls

Selfsorg-eenhede word nie skoongemaak nie.
Gaste kan hul breekskadedeposito op die eerste Vrydag na hul vertrek terug verwag.

Let asb.:
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Beddegoed word elke 4de tot 5de dag vervang.
Dit is gaste se verantwoordelikheid om seker te maak dat die verblyf aan hul vereistes voldoen voordat hulle plek bespreek, en ons stel voor dat hulle ’n inspeksie van die perseel reël.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diazstraat 34, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgOx5m5AXLENwrPkqiHNtBvr4jt4sN8kQr3GOxnJ1VSEUpmgkio?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 104 5 1 5 34 Diaz Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.053947 24.923246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang