Harrington House
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel, TV met die volle DStv-pakket en 'n rusbank.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Slegs een aand-besprekings is onderhewig aan 'n skoonmaakfooi.
Troeteldiere word slegs met vooraf reëlings toegelaat.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinseenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea met 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, oond en stoof toegerus is. 'n Etenstafel is in die eetarea beskikbaar. Geriewe sluit 'n TV met DStv en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Slegs een aand-besprekings is onderhewig aan 'n skoonmaakfooi.
Troeteldiere word slegs met vooraf reëlings toegelaat.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank en bied slaapplek aan 4 gaste. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel, TV met die volle DStv-pakket en 'n rusbank. Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Slegs een aand-besprekings is onderhewig aan 'n skoonmaakfooi.
Troeteldiere word slegs met vooraf reëlings toegelaat.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hilton College-weg 16, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang