Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus Merwe Self Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Camari S
1 nag
5.0
Okt 2024

Pragtig, stylvol, huislik en skoon. Ek het heerlik gekuier. Baie goeie kommunikasie. Plekkie is pragtig en netjies. Die filterkoffie en beskuit was heerlik. Sal definitief weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
Haus Merwe Self Catering
Waardeer jou positiewe resensie! Kom kuier gerus weer!

Anne-mari M
1 nag
5.0
Okt 2024

Wonderful stay in Somerset West. Beautiful views, warm bed, lovely room, fabulous stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
Haus Merwe Self Catering
Appreciate your feedback, Anne-Mari! Please visit us again!

Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Landi het uit haar pad gegaan en aandag aan fyn detail gegee, lekker gebly met ons hond. Puik diens, keurige gemeubileerde, en aangename ervaring, Landi is 'n puik gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
Haus Merwe Self Catering
Baie dankie vir die mooi resensie! Bly julle het lekker gebly. Kom kuier weer gerus!

Wouter H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerief en huisgevoel. Dit was 'n baie gerieflike plek en het alles gehad wat ons benodig het. Die kommunikasie voor die tyd was ook baie goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
Haus Merwe Self Catering
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, Wouter! Bly julle het gerieflik gebly. Julle is enige tyd weer welkom!

Yvonne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Somerset en die uitsig is so die moeite werd om te bly. Ons verblyf was foutloos. Ek sal net aanbeveel dat daar hakke teen die badkamer muur aangebring word, so dat jou klere iewers hang vir wanneer jy uit die stort kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
Haus Merwe Self Catering
Dankie vir die positiewe terugvoer, Yvonne, en ook vir jou aanbeveling oor die hakke. Ons sal kyk na 'n opsie wat kan werk daar. Kom kuier weer gerus!

Denrich E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great value for money. The stay was great. They allowed us to stay there with our puppy that we were picking up from Cape Town. The hosts were very accommodating, and the place was neat, clean, and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
Haus Merwe Self Catering
Thanks for the positive review, Denrich! It was a pleasure to accommodate you.

Natrisha D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie mooi en moderne plek . Die eenheid is modern, skoon en presies dit wat ons nodig gehad het vir ons wegbreek. Ek sal enige tyd weer daar oorslaap. Dit is presies soos op die foto's en die gasvrou en gasheer is baie vriendelik. Het die plek reeds aan van my vriende voorgestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
Haus Merwe Self Catering
Waardeer die terugvoer, Natrisha! Kom kuier weer gerus!

Liza C
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlikke blyplek. Die blyplek was lekker en warm in die wintertyd wat ons daar was. Dis gerieflik met die nabygeleë plekke. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
Haus Merwe Self Catering
Dankie vir jul positiewe terugvoer! Bly ons kon vir jul gerieflike akkommodasie bied!

Helena K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Netjies, gerieflik en in 'n veilige area. Het lekker gebly. Gasvrou was baie tegemoedkomend om ons bietjie vroeër te ontvang. Baie dankie, dit het baie gehelp.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shiela M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Very pleasant. Good, but could do with home comforts over decor. I.e. bedside tables, toilet roll holder, small dining table.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Landi
Haus Merwe Self Catering
Thanks for the feedback Shiela. Just to provide some clarification on the points you mentioned as to not confuse future guests: The short built-in walls next to and behind the bed were designed to serve as a landing area for the lamps, books, charging surface, etc. The same pertains to the short built-in wall in front of the loo to place toilet rolls. We specifically designed the area this way to avoid clutter and modernise the space. Next to the bed, an additional cupboard with drawers is provided for items that need to be concealed. For a similar reason, a small dining table and additional dining tray are provided in the apartment to ensure ample space for our guests. Thanks for keeping our apartment neat and tidy during your stay!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Landi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marabou-singel 16, Kaapstad, 7135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dbebe4b3196b26c1f53ef34c6c61a48ad50d983aeba0647ee57a98d6e17c7ecee9da299bd954ab0bcd744fc46731057f0aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 16 Marabou Crescent Dennegeur 7135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0957325 18.8670141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang