Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus Merwe Self Catering

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Landi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Haus Merwe Self Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nico B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Landi het uit haar pad gegaan en aandag aan fyn detail gegee, lekker gebly met ons hond.

Puik diens, keurige gemeubileerde, en aangename ervaring, Landi is 'n puik gasheer.

Haus Merwe Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie! Bly julle het lekker gebly. Kom kuier weer gerus!

Haus Merwe Self Catering
Wouter H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter H

Gerief en huisgevoel.

Dit was 'n baie gerieflike plek en het alles gehad wat ons benodig het. Die kommunikasie voor die tyd was ook baie goed gewees.

Haus Merwe Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, Wouter! Bly julle het gerieflik gebly. Julle is enige tyd weer welkom!

Haus Merwe Self Catering
Yvonne V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Somerset en die uitsig is so die moeite werd om te bly.

Ons verblyf was foutloos. Ek sal net aanbeveel dat daar hakke teen die badkamer muur aangebring word, so dat jou klere iewers hang vir wanneer jy uit die stort kom.

Haus Merwe Self Catering se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Yvonne, en ook vir jou aanbeveling oor die hakke. Ons sal kyk na 'n opsie wat kan werk daar. Kom kuier weer gerus!

Haus Merwe Self Catering
Denrich E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denrich E

Great value for money.

The stay was great. They allowed us to stay there with our puppy that we were picking up from Cape Town. The hosts were very accommodating, and the place was neat, clean, and very comfortable.

Haus Merwe Self Catering se terugvoer

Thanks for the positive review, Denrich! It was a pleasure to accommodate you.

Haus Merwe Self Catering
Natrisha D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natrisha D

Baie mooi en moderne plek .

Die eenheid is modern, skoon en presies dit wat ons nodig gehad het vir ons wegbreek. Ek sal enige tyd weer daar oorslaap. Dit is presies soos op die foto's en die gasvrou en gasheer is baie vriendelik. Het die plek reeds aan van my vriende voorgestel.

Haus Merwe Self Catering se terugvoer

Waardeer die terugvoer, Natrisha! Kom kuier weer gerus!

Haus Merwe Self Catering
Liza C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza C

Heerlikke blyplek.

Die blyplek was lekker en warm in die wintertyd wat ons daar was. Dis gerieflik met die nabygeleë plekke. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Haus Merwe Self Catering se terugvoer

Dankie vir jul positiewe terugvoer! Bly ons kon vir jul gerieflike akkommodasie bied!

Haus Merwe Self Catering
Helena K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helena K

Netjies, gerieflik en in 'n veilige area.

Het lekker gebly. Gasvrou was baie tegemoedkomend om ons bietjie vroeër te ontvang. Baie dankie, dit het baie gehelp.

Shiela M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shiela M

Very pleasant.

Good, but could do with home comforts over decor. I.e. bedside tables, toilet roll holder, small dining table.

Haus Merwe Self Catering se terugvoer

Thanks for the feedback Shiela. Just to provide some clarification on the points you mentioned as to not confuse future guests:
The short built-in walls next to and behind the bed were designed to serve as a landing area for the lamps, books, charging surface, etc. The same pertains to the short built-in wall in front of the loo to place toilet rolls. We specifically designed the area this way to avoid clutter and modernise the space. Next to the bed, an additional cupboard with drawers is provided for items that need to be concealed. For a similar reason, a small dining table and additional dining tray are provided in the apartment to ensure ample space for our guests. Thanks for keeping our apartment neat and tidy during your stay!

Haus Merwe Self Catering
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marabou-singel 16, Kaapstad, 7135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dbebe4b3196b26c1f53ef34c6c61a48ad50d983aeba0647ee57a98d6e17c7ecee9da299bd954ab0bcd744fc46731057f0aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 16 Marabou Crescent Dennegeur 7135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0957325 18.8670141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang