Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazenjacht Karoo Lifestyle - Migeal se Huis

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Stolsvlakte Plaas, 10 km vanaf Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Migeal se Huis is 'n plaashuis wat op die N12 tussen Oudtshoorn en De Rust geleë is. Die dorpie Oudtshoorn is sowat 10 km ver.

Dié plaashuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n binnebraai. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n oopplan-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Albei slaapkamers het waaiers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV het. Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area met 'n piekniektafel, en daar is 'n vuurput met sitplek.

Op die plaas kan gaste vir lang skilderagtige staptogte gaan of fietsry op enige van die vele roetes naby. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, visvang in die rivier, wonderlike eetplekke in die dorp en wynproeë in wat op versoek gereël kan word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chrismari Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • N12, Stolsvlakte Plaas, 10 km vanaf Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hazenjacht Karoo Lifestyle - Migeal se Huis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Stolsvlakte Plaas, 10 km vanaf Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVf3PKhViCis09d9ewa0bUooHidHxIFhBFVR6Pi8RigOj1gmPdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
3 5 1 4 N12 Stolsvlakte Farm 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.578186743735 22.324075064614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang