Heaven by C
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Daar is 'n braai-area in die tuin onder die Melkhoutbome. Dié geriewe mag slegs op windstildae gebruik word as gevolg van 'n brandrisiko.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek na 21:00 nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wireless-weg 55, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap