Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Yolande C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasies, lekker. Baie lekker gekuier. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal hierdie oulike verblyf definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Prentjie mooi omgewing en baie gerieflik. Ons is baie goed ontvang. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Ons woonplek was baie goed ingerig met heerlike warm komberse vir die koue aande. Baie stil en as jy uitkyk, sien jy net die prentjie mooi berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Home away from home. It was close to the beach, shops and restaurant, therefore being convenient. The cereal with yoghurt was such a nice touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate B
1 nag
5.0
Jul 2024

Uit die boonste rakke. Het regtig baie lekker gebly, netjiese gaskamer met 'n heerlike groot bad, en gasheer was baie vriendelik. Rustige, stil, veilige area ook. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ruim selfsorgeenheid met alles wat jy benodig. Baie mooi skoon. Pragtige plek, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Baie baie aangename ervaring. Dit het aan al my behoeftes voldoen. Daar was ook 'n persoonlike verwelkomingskaartjie op die bed wat vir my baie oulik was. Die verblyf is op 'n baie stil plek onder die berg gelee en ek kon maklik ook 'n entjie in die berg gaan stap. Die eienaar was baie hulpvaardig en vriendelik. Hierdie verblyf is baie bekostigbaar aangesien ek ook alles ontvang het om 'n lekker ontbyt met koffie ens. te geniet. Ek sal enige tyd iemand aanbeveel om daar te gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Sien uit om jou weer te ontvang.

Adri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Warm, vriendelike diens en verblyf. Dit was baie koud, maar ons kamer het 'n AC gehad wat ons kon opwarm en 'n warm kombers op die bed. Alles was baie netjies. Daar was selfs iets vir ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jovi C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlik. Ja, dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gemaklike, veilige verblyf wat bekostigbaar is! Christa is 'n gasvrou duisend. Sy het seker gemaak dat ons gemaklik is met die opset van kamers met die gedagte dat ons kinders het wat apart moes slaap. Sy het verseker gemaak dat ons warm genoeg is en sommer net lekker tuis voel. Die kinders was 100% veilig en het dit geniet om apart in hul eie kamer met badkamer te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Clean, great location and friendly host. Great place for a getaway as a couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedestraat 13, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb567be92d92d04555193a36877dda8aba70d8330144d218013187eee33f5405a335ee8868aaf96240c9394e0c492c8d61c04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 13 2nd Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.401285 19.273841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang