Hibernian Towers 505
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 60% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 12 Des 2024. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Jan 2025 tot 31 Mrt 2025.
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
-
Selfsorg.
Geen daaglikse skoonmaakdiens nie.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Breekskade- en geraasdeposito van R2000 moet betaal word en sal 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sarel Cillier-straat en Kusweg, Hibernian Towers 505, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang