Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

High Season Farm Luxury Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Sharon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Clean, comfortable and affordable. Newly refurbished unit with a well-equipped kitchen and comfortable beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

A lovely place to recharge. A warm welcome on arrival. The accommodation was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Plaas atmosfeer met luukse verblyf. Pragtige omgewing! Oak tree was lekker privaat met niks voor ons behalwe die pragtige uitsig nie! Heerlike kaggel, 'n Nespresso masjien (met pods) asook 'n filterkoffie masjien met beskuit, melk in die yskas en alles silwerskoon! Beddens en linne was van 'n hoë standaard en ons het heerlik geslaap. Sal maklik vir baie lank hier kon bly! Geen selfoonopvangs in die area nie, maar die WiFi was goed in die leefvertrek. Kon egter nie opvang in die hoofslaapkamer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie V
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Rustig op die plaas. Baie goed vir ons was 'n groep van 12 volwassenes. Goeie een nag oor bly, met lekker geriewe om rustig te raak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Nov 2023

Awesome accommodation, stunning views. Would highly recommend. Amazing cottages with peaceful farm surroundings. Beautiful views of the valley. Very special to see cows walking past the house. Spacious accommodation that meets all one's needs. Very neat and clean. Absolutely loved the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kenneth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2023

Baie mooi omgewing, lekker huis, maar sekuriteit is ongewens. Die sekuriteitshek was buite werking en die eienaars het nie tydelik sekuriteit by die oop hek geplaas nie. Ons het 'n SMS gestuur daaroor, maar die bestuur het steeds niks daaroor gedoen nie. Enige buitepersoon kon dus inry en doen wat hulle wou op die perseel. Hierdie is 'n enorme risiko vir gaste. Die plaasdiere kon ook met die oop hek in die besige pad beland het.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Jani
High Season Farm Luxury Cottages
Hallo Kenneth Dankie vir jou booskap. Dalk net om duidelik te stel, ons het 'n sekuriteitswag wat op diens is op die plaas. Ons hek was buitewerking vir die 1 dag agv loadshedding. Die diere kan nie uitkom op die hoofpad nie omdat al die heinings toe was. So dalk het jy dit 'n bietjie misverstaan. Groete

Stephanie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Our stay at the cottages was a perfect getaway from the hustle of the city life. The place was amazing, clean and the view was breathtaking. We thoroughly enjoyed our stay. Would highly recommend this place to others looking to having a quiet, relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Very comfortable stay in ideal location. Spacious, immaculately clean, well-equipped accommodation in an ideal location - highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

Nguni's! Beautiful serine setting perfect for a quick getaway to explore the Hemel en Aarde Valley - lots of wines farms around to keep you busy and lots of friendly bulls to keep you company.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2022

Asemrowend. Die stilte en die omgewing was ongelooflik. Ons het baie lekker gekuier, wou nog langer bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R3 250
R3 250 R2 113
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 250
R3 250 R2 113
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemel-en-Aarde Vallei-pad, Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4c41880bb1d336954814adcbfb565b7648aeb0c2539a7b4ed3be23eba505a75af194f9d5fde5822707e4245ac3064e5f211?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 250 nouVanaf R2 113 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Hemel-En-Aarde Valley Road Hemel-En-Aarde Valley 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.364265404672 19.266841684813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang