Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Hip-Nautic

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 48, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hip-Nautic is in Yzerfontein geleë. Hier kan gaste die pragtige see-uitsig vanaf die stoep geniet.

Dié selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea, WiFi en 'n TV met DStv in. Daar is ook 'n privaat ingang, stoep en braai-area.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry, tennis, visvang, wynproe, wildritte, begeleide staptogte en swem in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Alwyn B
Saam met lewensmaat
5.0
Die lekkerste maand vakansie. Fantasties en eienaars is vriendelik en baie hulpvaardig.
Feb 2025
Olivia D
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed every moment. In love with this place and will go back. We enjoyed every moment. In love with this place and will go back. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Celia T
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, mooi, veilig, verwelkomend. Lieflike uitsig, klein maar gerieflik. Badkamer is piepklein en iemand met 'n groot postuur sal nie inpas. Verder ui...
Sien meer
Aug 2024
Ronel V
Saam met vriende
5.0
Baie gerieflike, goed ingerigte plekkie waar mens kan rustig word. Heerlik gerus. Die eenheid is klein maar uitstekend toegerus. Mooiste see-uitsig - ...
Sien meer
Mrt 2024
Leon S
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlike ontspanning. Pragtige uitsig en heerlike stilte. Baie goed vir 'n moeë siel. Beplanning vir warm water met die geyser wat baie krag trek, was...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 354

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Atlantic-rylaan 48, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hip-Nautic het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 48, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5141d200041f355fb3a216e966fc998b2eb2aa34da477b0890b2ad32924521935edef8e45ce3264f9db8a6d0a4159e5ca920?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 48 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.36255 18.16322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011