Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Sweet Home Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 33 resensies vir Home Sweet Home Guesthouse
Netheid
3.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.4/5
Elsabe C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C

Oornag.

Ons was familie van 11 verblyf benodig vir begrafnis. Ons is vriendelik verwelkom en Johan het uit sy pad gegaan om ons te akkomodeer en by te staan.

Carol C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C

Pet friendly accommodation.

This is a pleasant, but rather run-down self-catering guest house. We stayed in Flat 1 and 2. Flat 1 was rather dark with quite dubious wiring. However, the unit was clean and the mattress on the bed was comfortable. The unit was not very well equipped for self-catering, but for an overnight stay it was comfortable. It would have been nice to have some tea and coffee available in the units. We had our dogs with us and the back garden was secure and safe for them. The host was very friendly and welcoming.

Liesel S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel S

Lekke gekuier en ontspan!

Ons het baie lekker gebly en beslis waarde vir geld en waardeer die gasvryheid.

Gerhard J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard J

Clean unit with friendly accommodating host. Beware thin walls.

Host was accommodating and assisted with dirty laundry. Unit was clean. Some mattresses were too soft (especially the double bed). Unit sliding door requires fixing. Unit has one thin wall that is not soundproof.

Christo C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Christo C

Nooit ooit weer nie.

Onversorg, vuil, geen ligte in voetpaadjie, geen koffie.

Esmari P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari P

Vriendelike diens, skoon en netjies.

Die verblyf was waarde vir geld en die diens was goed.

Eric N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric N

Safe and free.

The place is quiet and peaceful.

Hloni L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hloni L

Perfect budget stay.

The arrival welcome was good. Missed having a cuppa in the morning - some teabags and instant coffee will add a nice touch to the place. Even if it means taking the price up by R20 per night, it's really good having some Rooibos or Five Roses on offer. Lighting inside the flat and outside, especially the side entrance needs to be looked at - on a rainy night like we had, one risked spraining a leg as it was semi-flooded. Would I book again? Definitely yes, as I think the small touches needed on the unit can be made by the host at minimal cost.

D V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
D V

Baie vriendelike diens.

TV was nie soos gesê nie.

Precious M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Precious M

Unhappy.

The place was full of dust, the bedding smelled of dust, no TV. Bathroom full of ants. Spiderwebs all over. The most horrible stay ever. The pathway to the rooms was dark and unsafe. Plugs not working.

Motheo M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motheo M

Home away from home.

The host, who we called "Oom" was amazing, treated us with so much respect and was patient with everyone, and he understood the kind of excitement everyone was in for the wedding. Someone else would have called it chaos.

Lammie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lammie B

Mens kan nie veel meer verwag vir die prys nie.

Sien sterre.

Rina V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina V

Plekkie waar jy net rustig kan raak terwyl jy die stad agterlaat.

Plekkie is pragtig en baie gerieflik, Johan is 'n baie aangename mens, hy en my man het heerlik gestaan en kuier. Die woonstel is na my mening meer geskik vir reisigers wat net 'n oornagplekkie soek. Ongelukkig beskik die woonstel oor geen opwas- of kombuisgeriewe nie en jy is beperk tot take-aways, tensy jy familie op die dorp het waar jy kan gaan eet of kos in die hoofhuis wil gaan maak. Daar is wel 'n baie klein wasbak in die badkamer as jy gou jou aandbeker wil uitspoel. Die gesinsfoto's teen die muur skep 'n baie huislike atmosfeer in die sitkamer maar abstrakte skildery in die slaapkamers sal meer gepas wees as die familiefoto's. Ek wil net voorstel dat die eienaar die dak in woonstel 2 eers herstel voor hulle dit weer uitverhuur, dit wil voorkom of die balk in die middel van die sitkamervloer die dak in plek hou, wat natuurlik uiters gevaarlik is. Ons het die twee dae wat ons daar gebly het baie geniet al was die omstandighede nie so lekker nie.

Kesiametswe S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kesiametswe S

Nice

We had a great stay, not bad at all.

Naas H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Naas H

As jy net slaapplek soek vir die nag is dit okay.

Baie beknop hulle met besluit of dit 'n lapa en kroeg wil wees of 'n gaste kamer! Geen bedkassies nie, plek lê vol verleng koorde om krag te kry by badkamertjie.

Johnny K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johnny K

Teleurstellend.

Alles was teenoorgestelde van wat ek verwag het. Die fotos op die webwerf is nie van die akkommodasie nie, maar van die hoofhuis.

Deon N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
0/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Deon N

Uiters swak. Swak.

Die plekke moet geïnspekteer word voordat die webtuiste se naam daaraan gekoppel word.

Marieta V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Marieta V

Slegs 'n paar ure oorgeslaap, sal beslis nie weer daar inboek nie.

Los, elektriese drade en koppelings oral, ook teenaan die grasdak. Kamer is oorvol/onnet, matrasse baie swak. Ek het dit so met eienaar bespreek.

Ansie F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ansie F

Ongemaklik.

Kamer binne huis waar eienaar self woon. Bed kraak vreeslik. Nie baie skoon nie.

Home Sweet Home Guesthouse se terugvoer

Môre Ansie,
Jammer om te hoor van jul ontevredenheid. Ek sal die skoonmaker aanspreek, verder is ek nie seker of jy praat van jul bed wat so kraak of die eienaar se bed- ek sal hul vra om die matras om te draai, dalk help dit. Die woonstelle is meer privaat. Ek wil graag goeie diens lewer, sal daarop ingaan.
Dankie baie
Vriendelike groete
Ansie

Home Sweet Home Guesthouse
Peter K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Peter K

Pathetic, dirty, rats ate our stuff at night. I have photos and electrical roof fan is hanging in hanger wire - safety hazard and very noisy when switched on.

I will never be des lead again. We didn't sleep that night due to rats inside the place. It was dirty and smelly. The owner didn't even open his door in the morning so we can confront him to address these problems. The pool was not filled and the photos show pool has water in very much disappointed. We did sleepover in other guest houses in Henneman before but never experienced something like this.

Home Sweet Home Guesthouse se terugvoer

Hi Peter
I am so sorry for your bad experience. I will tell the caretaker to fix the fan. Since your stay we have taken care of the rats. Because of the open field behind the flats we have the rat problem from time to time. If you want to come another time, for free- You are welcome.Sorry again. Ansie

Home Sweet Home Guesthouse
Paula S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paula S

Vriendelike, behulpsame personeel en eenheid lekker privaat.

Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam; het selfs tot laat die aand vir ons gewag. Die eenheid was lekker privaat en het alles gebied wat ons nodig gehad het. Enigste kritiek wat ons kan lewer is dat dit 'n bietjie beknop (groot, swaar meubels) en donker in die eenheid was.

Bryan D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bryan D

Good value for money as a one night stopover.

This is a great place to stay for one night as you pass through to your final destination. The owner is friendly and helpful. If you opt for the cheaper room as I did you share a bathroom with two other rooms which I wasn't too keen on, but it was clean enough. Just pack your own soap though, and for one night at that price it's not too bad. More than one night is not ideal if comfort is important.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld as 'n oornagstop.

Dit is 'n goeie plek om vir een nag te bly as jy op pad is na jou finale bestemming. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam. As jy kies vir die goedkoper kamer soos ek gedoen het, deel jy 'n badkamer met twee ander kamers waaroor ek nie te gretig was nie, maar dit was skoon genoeg. Pak net jou eie seep en vir een nag teen daardie prys is dit nie sleg nie. Meer as een nag is nie ideaal as gemak belangrik is nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Susan G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Rustige, vriendelike, netjiese oorslaap.

Gesellige kuierplekkie vir 'n groepie, in 'n stil dorpie met vriendelike mense.

Makhosazana S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Makhosazana S

We had a great stay.

The place is really good and the owner is very kind and takes good care of his guests.

Elzanne L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzanne L

Ons het gemaklik gebly.

Ons het gemaklik gebly in Henneman.

Tanya H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tanya H

Teleurstellend.

Ek sal nie die verblyf aanbeveel nie.

Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anri V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri V

Baie lekker!

Baie lekker plekkie!

Lourens B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Baie rustig en aangenaam.

Baie vriendelik ontvang en dadelik tuis gevoel.

Waseemah A - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waseemah A

Uitstekend!

Vriendelike gasvrou en ontvangs was fantasies. Dit was meer as wat ek verwag het.

Charles B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles B

Vriendelike diens en gasvryheid.

Personeel baie vriendelik en hulpvaardig en behulpsaam.

Dirk V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Die mense is so gaaf en vriendelik. Baie tuis laat voel.

Dit was een van die lekkerste plekke wat ons nog by oorgebly het.

Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouriestraat 13, Hennenman, 9445, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff8b96e51a4c9abbce518697e234a009298be62fe3e7c9783dd059ffe73678b88d920652c8654661e4fc342114788c327fb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 33 5 1 4 13 Fourie Street Hennenman 9445 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.969144444444 27.022372222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang