Home Sweet Home Guesthouse
Beskrywing
Die selfsorggastehuis bied 3 gastekamers. Gaste in die 3 slaapkamers het volledige toegang tot 'n gedeelde badkamer. Daar is slaapplek vir 8 gaste in die gastehuis. Die huis het 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV met DStv-kanale en 'n gemeenskaplike eetarea. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, en koffie- en teemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n pooltafel en veilige parkeerplek
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let asb. dat die opsigter op die perseel woon in die vierde kamer in die Hoofgastehuis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gastehuiskamer is oopplan met 'n en suite-badkamer. Dis 'n aparte kothuis met 'n sitkamer en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe. Handdoeke en linne word voorsien. Gaste het toegang tot 'n buitebraai, pooltafel en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Let asb. dat die opsigter op die perseel woon in die vierde kamer in die Hoofgastehuis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié gastehuiskamer het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens asook 'n oop en suite-badkamer, 'n sitkamer met 'n TV, en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe. Handdoeke en linne word voorsien. Gaste het toegang tot 'n stoepie. Dit kan as 'n kothuis buite gesien word
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let asb. dat die opsigter op die perseel woon in die vierde kamer in die Hoofgastehuis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fouriestraat 13, Hennenman, 9445, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang