Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Stables Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Angelique V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het hier oorgeslaap oppad huis. Baie lekker! Plekkie baie netjies ingerig vir oornag op die lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugenio P
1 nag
5.0
Des 2024

Exceeded our expectations. We stayed over for one night. We arrived after midnight and were allowed to check in late with no hassles or recriminations. The rooms were much larger than we anticipated, clean, with excellent quality linen and quiet. Highly recommended for travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelene F
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Perfekte gastehuis in Bloemfontein. Horizon Stables Guesthouse is ons 'go to' akkommodasie wanneer ons deur Bloemfontein reis. Eenhede is toegerus met wat mens nodig het vir oornag of 'n week se verblyf. Perfek vir reisigers met honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maria C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige en gerieflik. Horizon Stables Guesthouse is perfek geleë vir oornag. Dis baie goed ingerig, gemaklike bed, en baie mooi. Ons was baie vriendelik ontvang. Dis veilig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het baie lekker gebly. Die kamer was groot, alles was mooi skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig en kalm. My gunsteling plek om te oornag in Bloem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizè C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie aangenaam gewees. Ons was baie tevrede met ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Highly recommended! Peaceful, beautiful, clean, and spacious accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ongelooflik lekker veblyf. Hierdie plekkie is fantasties. Naby hoofweg maar tog hoor jy nie verkeer nie. Eenheid is so lekker ruim. En bed slaap so lekker. Regtig uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toringlaan 4, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ODkwM2YwLWM2YjQtNDdmMC1iMTcxLTA2NzBkZWM1MGNiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 4 Toring Avenue Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.080577777778 26.174113888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang