Horizon Stables Guesthouse
Beskrywing
Dié snoesige kamers beskik 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Die en suite-badkamer het 'n stort, en die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen R85 per persoon per dag. Ontbyt vir kinders onder 10 is R50.
Sjampanje-ontbyt is R135.
Aandete is beskikbaar op versoek teen R150-R180 per persoon per aand.
Troeteldiere word toegelaat teen 'n ekstra koste van R50 per hond en is met aankoms betaalbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Alleenlik beskikbaar vir families of groepe. Dié ruim kamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens in die tweede kamer. 'n Ekstra bed kan op versoek in die leefarea geplaas word. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Daar is ook 'n TV met OpenView en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen R85 per persoon per dag. Ontbyt vir kinders onder 10 is R50.
Sjampanje-ontbyt is R135.
Aandete is beskikbaar op versoek teen R150-R180 per persoon per aand.
Troeteldiere word toegelaat teen 'n ekstra koste van R50 per hond en is met aankoms betaalbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié stylvolle kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en-suite-oopplan-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n TV met OpenView en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen R85 per persoon per dag. Ontbyt vir kinders onder 10 is R50.
Sjampanje-ontbyt is R135.
Aandete is beskikbaar op versoek teen R150-R180 per persoon per aand.
Troeteldiere word toegelaat teen 'n ekstra koste van R50 per hond en is met aankoms betaalbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Toringlaan 4, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang