Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Stables Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toringlaan 4, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Horizon Stables Guesthouse bied verblyf in 'n rustige gedeelte van Bloemfontein. Dié gastehuis is naby Mimosa Mall, Loch Logan Waterfront en die sportstadions.

Die gastehuis beskik oor 10 en suite-kamers met 'n groot lekker kuierstoep wat uitkyk oor die rustige tuin. Die wittebrood-suite het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite badkamer met stort en 'n bad. Die standaardkamers het elkeen 2 enkelbeddens wat omskep kan word na 'n koninggrootte-bed, en het elkeen ook 'n en suite badkamer met 'n stort. Die gesinseenheid het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens in 'n aangrensende kamer. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Hierdie eenheid is slegs beskikbaar vir gesinne van 3 gaste of meer.
Addisionele geriewe in die kamers sluit in lugversorging, 'n TV met OpenView, 'n kroegyskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en breekware.
BONUS! Vanaf middel Februarie 2025 is Horizon nie meer afhanklik van Eskom nie.

Horizon Stables Guesthouse het WiFi, 'n braai-area, konferensiegeriewe, 'n eetkamer en veilige parkeerplek vir motorfietse, karavane en motors met waentjies.

Daar is verskeie restaurante in 'n radius van 4km, soos Bossa, Longhorn, Copper & Clover, Spur en Ocean Basket. Wegneemetes beskikbaar ook van Roman Pizzas, Kentucky en Steers. Ander winkels soos Woolworths, Checkers, Pick 'n Pay en Spar is baie toeganklik.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in, die Oliewenhuis Kunssmuseum, Vrystaatse Botaniese Tuine, Franklin Natuurreservaat sowel as die Oorlog Museum en verskeie Herbert Baker-geboue in die stad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Eugenio P
5.0
Exceeded our expectations. We stayed over for one night. We arrived after midnight and were allowed to check in late with no hassles or...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Nelene F
5.0
Perfekte gastehuis in Bloemfontein. Horizon Stables Guesthouse is ons 'go to' akkommodasie wanneer ons deur Bloemfontein reis. Eenhede is toegerus met...
Sien meer
Des 2024
Maria C
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige en gerieflik. Horizon Stables Guesthouse is perfek geleë vir oornag. Dis baie goed ingerig, gemaklike bed, en baie mooi. Ons was baie vriende...
Sien meer
Okt 2024
Elanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Die kamer was groot, alles was mooi skoon. Sien sterre.
Sep 2024
David P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en kalm. My gunsteling plek om te oornag in Bloem!
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Toringlaan 4, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Horizon Stables Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toringlaan 4, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ODkwM2YwLWM2YjQtNDdmMC1iMTcxLTA2NzBkZWM1MGNiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 4 Toring Avenue Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.080577777778 26.174113888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang