Huis by die See
Kry 25% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 600R2 700 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Huis by die See is 'n pragtig versierde see-fronthuis in 'n veilige kompleks in Hermanus en spog met asemrowende see- en sonsondergang-uitsigte.
Dié verblyf kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit die hoofhuis en 'n tuinwoonstel wat met 'n dubbelbed en sy eie badkamer met 'n stort ingerig is. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. 'n Bad is beskikbaar in die eerste badkamer en die tweede badkamer het 'n stort.
Die hoofleefarea is helder en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, leefarea en eetarea met 'n binnebraai. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n 4-sitplek ontbyttoonbank. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, 'n tennisbaan, 'n putt-putt-baan asook 'n kroeg en 'n geriefswinkel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 26
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Huis by die See het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang