Huis Marais Herolds Bay
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slaapplekstraat 3, Heroldsbaai, George, 6615, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Huis Marais Heroldsbaai is 'n selfsorg-eenheid wat deel vorm van die gasheer se hoofeiendom, wat in Heroldsbaai geleë is. Dit is gerieflik geleë sowat 8 km vanaf George Lughawe en 18 km vanaf die Garden Route Mall. Die Heroldsbaai-strand is net 2 km weg.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Madri Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 40
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Slaapplekstraat 3, Heroldsbaai, George, 6615, Wes-Kaap
- Gaste dink Huis Marais Herolds Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slaapplekstraat 3, Heroldsbaai, George, 6615, Wes-Kaap