Humpback Lodge
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die A1108, Qondwane, 0182, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Humpback Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in Qondwane, KwaZulu-Natal, en is net 5 km vanaf Sodwanabaai se strand geleë.
Die verblyf bied 'n keuse tussen die Humpback House wat slaapplek ir 6 gaste het, of die Rondawel, wat slaapplek aan 7 gaste bied. Hierdie 2 eenhede kan saam bespreek word vir 'n gesin of groep vriende. Let asb. dat daar nie TV's is nie.
Die Humpback House beskik oor 3 slaapkamers en 'n solderkamer wat waaiers en muskietnette het, asook 2 badkamers met baddens en storte, 'n kombuis, eetarea en sitarea wat na 'n groot stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin lei.
Die multi-verdieping Rondawel beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, asook 2 badkamers met storte en die kombuis is apart van die eenheid.
Daar is 'n gemeenskaplike plonspoel wat van Desember tot April beskikbaar is, of op gaste se versoek buite-seisoen.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Nolte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die A1108, Qondwane, 0182, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Humpback Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Qondwane Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die A1108, Qondwane, 0182, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang