Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ibis Nest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Kleinbietjieniks, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beleef absolute gasvryheid in Heidelberg wanneer Dirk en Lettie de Bruyn jou by Ibis Nest verwelkom. Ibis Nest is geleë in die hartjie van die Suikerbosrante, op die Suikerbosroete, sowat 8 km van Heidelberg af. Gaste kan heeltemal ontspan in hierdie plattelandse omgewing. Ibis Nest voorsien ideale verblyf vir reisigers wat Heidelberg en die omliggende area wil verken.

Ibis Nest gastehuis bied 1 en suite-kamer met 'n privaat badkamer, 'n gemeenskaplike gastesitkamer met 'n kaggel, privaat ingange, linne, handdoeke en toiletware, 'n ten volle toegeruste kombuis, selfsorg-ontbyt, tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers, elektriese komberse, waaiers en verwarmers, onderdakparkeerplek, braaigeriewe, 'n bababed op versoek, 'n TV met SABC 1, 2, 3 en KykNET en 'n skoonmaakdiens.

Ons weet dat akkommodasie se ligging baie belangrik is vir sakereise en vakansies, so kom geniet die gerieflike, aangename verblyf wat ons bied. Hier kan jy ontspan en jou skoene uitskop. Die gastehuis is ideaal geleë vir gesinswegbreke of besigheidsreise, want dis na aan Johannesburg, die Oosrand, die Vaaldriehoek en Pretoria. Daar is onderdakparkeerplek beskikbaar. 'n Verskeidenheid restaurante is binne 5 - 10 minute se ry vanaf Ibis Nest.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Gavin C
Saam met vriende
5.0
What a lovely stay! Lovely little house with everything you need (kitchen, washing machine, DSTV, etc.) and the host made us feel so we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
William V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie akkommodasie en veilige parkering. N Vriendelike gasvrou wat ons ontvang het. Die gerieflike kamer is mooier as die fotos. Goeie bed en net...
Sien meer
Sep 2023
Vanessa G
5.0
Lovely, peaceful stay away from home! Great getaway close to Johannesburg.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Hannelie H
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekkie! Ibis Nest is baie meer as net 'n oornag akkommodasie. Netjies en skoon en pragtig versorg. Vriendelike ontvangs. Dankie, Lettie!
Mei 2023
Adele G
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige plek. Baie mooi, goed ingerig. Sal weer daarheen gaan vir 'n naweek. Moet egter nie staat maak op GPS-navigasie nie. Kry eerder rigtingaanwys...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Farm Kleinbietjieniks, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Gaste dink Ibis Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Kleinbietjieniks, Heidelberg, 1438, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1822670cbf5f703987adc351f3aa23af05e372e0874ea7051e65e041f5798e271ab58b0b5986a2eb97761f15f075c90717a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 Farm Kleinbietjieniks Heidelberg 1438 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.5541366117 28.284687661377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang