Imbali Safari Lodge
- Kapasiteit: 36 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mluwati Toegewing, Krugerwildtuin, Skukuza, 0001, Mpumalanga
- Vanaf R14 186 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Imbali Safari Lodge is in die Krugerwildtuin geleë en bied 'n ongelooflike wilderniservaring.
Verblyf word in 12 suites wat geskik is vir 24 gaste aangebied. Elke suite het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, lugversorging en 'n privaat ingang. Elke suite het ook 'n groot houtdek en 'n privaat plonspoel met 'n uitstekende uitsig oor die Nwatsitswonto-rivierbedding en die vlaktes in die verte.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek, WiFi, spa-behandelings, 'n gaste-sitkamer, masserings en skoonheidsterapie in.
Aktiwiteite op die perseel sluit wildritte, wildkyk, swem, voëlkyk, begeleide staptogte en die Groot 5 in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 44
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Mluwati Toegewing, Krugerwildtuin, Skukuza, 0001, Mpumalanga
- Gaste dink Imbali Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mluwati Toegewing, Krugerwildtuin, Skukuza, 0001, Mpumalanga