Imbali Safari Lodge
Prys sluit in
- Imbali Safari Lodge
- Verblyf, 3 maaltye en sekere drankies (koeldrank, water, bier, uitgesoekte wyne en sterk drank). Twee safari's daagliks.
Huisreëls
- Bewaringsfooie word gehef. In 2022 kos dit R121 per persoon per dag en in 2023 kos dit R135 per persoon per dag. Dié bedrae kan verander sonder vooraf-kennisgewing.
Kinders ouer as 8 is welkom. Tussen die ouderdom 8 en 12 word slegs op safari toegelaat indien die bestuur dit goedkeur. Gesinne word aangeraai om 'n privaat voertuig, wat teen ekstra koste en onderhewig aan beskikbaar, bespreek kan word.
Die kamp is geleë in 'n Malariagebeid.
Let asseblief op die volgende Kruger hektye:
05:30 tot 18:30 - Januarie, Februarie, November en Desember
05:30 - 18:00 - Maart en Oktober
06:00 - 18:00 - April, Augustus en September
06:00 - 17:30 - Mei, Junie en Julie
Alle gaste moet by die Orpenhek ingaan ten minste 1 en ’n half uur voor toemaaktyd en Paul Kruger Hek ten minste 3 ure voor toemaaktyd
Let asb.: As gaste nie betyds by die onderskeie hekke opdaag nie, sal toegang tot die park geweier word en hulle sal alternatiewe akkommodasie vir daardie nag moet kry.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mluwati Toegewing, Krugerwildtuin, Skukuza, 0001, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang