Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Irene B&B

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Jacques T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Baie netjies, skoon en gerieflik. Vriendlike ontvangs. Baie netjies, skoon en gerieflik. Vriendlike ontvangs. Goeie ligging en ek het baie lekker gebly, al was dit net vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenneth F
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Perfect for our needs. Very friendly and accommodating host. Safe parking, easily accessible off the main road. Neat and comfortable beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia H
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Lovely dedicated hostess and accommodation that suited our needs. The accommodation was very suitable for our needs. The hostess is the most caring hostess. We returned every night in the dark, and she had switched on the lights and the heaters in the rooms. When the gas heater ran out of gas, she immediately replaced it. A nice welcome "home" after a long day of work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin-marie
Irene B&B
Good day, Laetitia. Thank you for your kind words. You and your sport colleague were lovely, easy-going guests. Thank you for staying here.

Jaco V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Baie gerieflik en gemaklik - soos 'n tweede huis. Uitstekende verblyf - ek was vreeslik bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Feels like home. Would recommend this B&B to anybody that would like a central and safe stay in Centurion. Close to the highway. Very clean and neat. The communal kitchen is a big bonus with everything you need to make this experience as homely as possible. Will only use this B&B in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques T
1 nag
5.0
Apr 2024

Sal beslis weer daar bly. Baie netjies, veilig, vriendelike ontvangs en goeie waarde vir geld. Die tuin en buite atmosfeer is ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk D
1 nag
5.0
Apr 2024

Gerieflik. Baie gerieflik geleë. Lekker groot kamers en badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie tevrede, gasvrou het uit haar pad gegaan om te help met reelings. Alles was presies soos beskryf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin-marie
Irene B&B
Baie dankie, Ronel, dit was baie lekker om julle te ontmoet. Julle en julle pragtige dogter was perfekte gaste.

Janine B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly! Sien ons definitief weer. Irene B&B was waarde vir geld. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Die kragopwekker is aangeskakel op versoek. Waardeer die diens, julle sien ons definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin-marie
Irene B&B
Baie dankie, Janine, ek waardeer die terugvoer. Julle was sulke vriendelike en maklike gaste. Kom asb. weer. Groete, Karin-marié

Sumandi C
1 nag
4.8
Jan 2024

Vinnig, maar ek sal weer in die toekoms hier oornag! Baie lekker gebly, en heel maklik by die gastehuis uitgekom. Baie oulike 'host'. Dankie Irene B&B!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Karin-marie
Irene B&B
Dankie, Sumandi, jy is altyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karin-marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 28, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f47d1c38d7907bac88c31e6a7bb1a0fa2af84879f2d7edd71e608a50920e12a269fcee2f227989eaa6257bcc4c7cf3ac54e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 28 Main Road Irene 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.8714412 28.222772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang