Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakhalsfontein Guest Farm

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 57 resensies vir Jakhalsfontein Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dear B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dear B

"Exceptional stay: Luxury, comfort, and unparalleled service".

Our stay was excellent, characterized by impeccable service, comfortable accommodations, and a welcoming atmosphere. The hosts went above and beyond to ensure our needs were met, making our experience truly memorable. The amenities provided were top-notch, enhancing our overall enjoyment and relaxation during our time there.

Sanet D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Keurig versorgde juweel, naby aan die N1, ideale oornag verblyf.

Ons het heerlik gekuier! Dis 'n absolute juweel van 'n plekkie, baie netjies en keurig voorberei met aandag aan detail. Ons is verwelkom met 'n heerlike vuurtjie wat hoog gebrand het. Baie maklik bereikbaar van die N1 af, wat dit 'n goeie opsie maak as mens wil oornag op pad.

Werner B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B

Awesome setting and accommodation.

We had a wonderful stay at Jakhalsfontein Guest Farm and will definitely consider staying here again when travelling through that area. The setting is beautiful and the accommodation catered for everything we needed.

Sonja H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H

Rustig, ontspannend. Goeie aandete, baie dankie!

Ons het heerlik gebly op hierdie pragtige plek!

Nadia J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J

Definitely staying here in December again!

Picture perfect stay! Amazing attention to detail and every need of an overnight traveler. We arrived later than arranged to an already burning fire. Made our day!

Mariette B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B

Skoon, netjies en gerieflik.

Gerieflik gebly, alles wat ons nodig gehad het. Heerlike aandete was 'n groot bederf.

Liza B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B

If you want to recharge the batteries after a long trip, this is the place to do.

Beautiful, secluded, peaceful stopover on the way home from the WC. The hostess is the best and her Karoo Lamb pie is a winner! And the star gazing - amazing.

Primrose B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Primrose B

Exceptional.

Pleasant, peaceful and restful. Perfect place to have a rest after a long day's drive. Excellent.

Desrae T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desrae T

Great accommodation.

We had a lovely stay. Kirsten and Michael are great hosts, and the kitty was so welcoming. The rondavel was clean, beds comfy, and the cherry on the top was the lamb pie. We will be back.

Maree M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maree M

Baie lekker rustig en gerieflik.

Dit is die 2de keer wat ons by Jakhalsfontein Guest Farm oorgeslaap het. Die ligging is baie gerieflik naby aan die N1, maar ver genoeg dat mens nie die verkeer hoor nie. Die akkommodasie is baie netjies en gerieflik. Die enigste voorstel sal wees dat daar 'n mikrogolfoond voorsien word en dat daar 'n opwasbak in die kombuisie aangebring word, dan sal die plekkie perfek wees. Die sterre is asemrowend op hierdie plaas.

Julie M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Julie M

Highly recommend this Karoo stopover.

Lovely peaceful and convenient stopover, just off the N1, but far enough not to hear the traffic. Such a friendly and accommodating hostess, and we had a delicious home-cooked farm dinner.

Chanel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel B

Relaxing and beautiful Free State farm stay.

Clean, cosy and comfortable accommodation with optional extra dinner, which was excellent. We would definitely book with Kirsten again as this quality is difficult to find!

Gerbrand V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerbrand V

Hartlike ontvangs en rustige stil omgewing.

Baie lekker gebly. En die skaappastei ete was heerlik en meer as genoeg vir vier mense! Puik!

Marelie W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelie W

Vriendelike, rustige, asemrowende mooi verblyf opsie.

Dit was my seun se 20ste verjaardag, en ons wou graag by 'n spesiale plek oornag. Kirsten, ons gasvrou, het twee dae voor ons aankoms laat weet dat sy ook aandetes aanbied. Dit was so gerieflik en ons kon 'n heerlike verjaardag vier!

Eunice P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice P

Pragtige plek met goeie diens. Die plek is nog mooier as op die fotos!

Heerlike plek, mooiste plek! Heerlik gebly!

Andrew P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew P

Peaceful, enjoyable.

Great stopover, peaceful, clean and friendly hosts.

Heinrich D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D

Quiet & tranquil.

Fantastic overnight.

Johnny S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny S

Werklik heerlike besoek. Sal definitief aandete aanbeveel.

Ligging naby genoeg aan die N1 vir gerief, maar ver genoeg sodat dit geen impak maak nie (lawaai, ligte ens). Fasiliteite is gerieflik en skoon.

Pieter B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Vriendelik en baie netjies.

Pragtige karooplaas en baie rustig.

Corrie P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P

Welkome verblyf naby genoeg aan die snelweg, maar heerlik stil met 'n pragtige uitsig.

Vriendelike ontvangs. Alles het seepglad verloop. Rondawel is smaaklik versier en toegerus. Ons het heerlik geslaap en sal enige tyd weer terugkeer.

Cobus M V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus M V

Comfrotable and relaxing stay.

We had a great overnight stay at Jakhalsfontein. Kirsten made us feel very welcome. Highly recommended.

Annelie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Netjiese, rustige, veilige oornagverblyf naby die N1.

Geen kritiek nie. Die rondawel is baie, baie netjies. Alles is daar wat 'n mens nodig het vir oornagverblyf - of selfs langer. Dit is gerieflik naby die N1, maar sonder die geraas. Daar is 'n lieflike plaasdam om in af te koel, maar ons was ongelukkig te laat die aand daar om dit te geniet. Kirsten is die perfekte gasvrou. Sy het tot laat gewag dat ons opdaag en ons is toe bederf met 'n heerlike ete en selfs ook nagereg en vrugtesap. Moet nie die geleentheid laat verbygaan om van hierdie ete opsie gebruik te maak nie. Veilige opset. Ons het die kort tydjie op Jakhalsfontein Guest Farm baie geniet.

Nico K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K

Heerlik! Absoluut aan te bevele!

Kwaliteit verblyf in pragtige omgewing. Vriendelike ontvangs met heerlike aandete op aanvraag. Te lekker vir woorde!

David S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Add this to your list of Free State stopovers!

Comfortable rondavel, beautiful big sky vistas, and a fantastic dinner. Perfect for an overnight stop between the coast and Gauteng.

Marinda B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Na 'n lang motorrit van 11 ure was dit heerlik om te ontspan by Jakhalsfontein.

Die ligging tussen Kaapstad en Pretoria is uitstekend. Die stilte was wonderlik en die ontvangs hartlik en vriendelik.

Natasha V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Excellent value for money, great experience.

Excellent value for money, great experience. Peaceful time to stop over.

Henri V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri V

Rustige oornagstop, met pragtige uitsig oor die Karoo.

Perfekte oornag stop, met selfs 'n plaasdam om in te swem. Die lampastei was wonderlik, en die gasvryheid uit die boonste rakke. My klein hond het homself ook gate uit geniet om op die plaas te gaan stap.

Dries D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D

Plaasverblyf uit die boonste rakke!

Kirsten is 'n fantastiese gasvrou. Ons het ongelukkig net 1 nag oorgebly en nie vooraf geweet van die heerlike, en baie billikke, aandete wat sy kan voorberei nie. Volgende keer sal ons definitief eerder daardie opsie gebruik. Doen gerus navraag daaroor wanneer jy bespreek. Die plaas self is baie rustig met 'n ryke diere en voëllewe.

Christo D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo D

Heerlike plaas atmosfeer.

Skoon netjies en baie vriendelike ontvangs. Die lamspastei was uit die boonste rakke. Die atmosfeer is baie rustig en ontspanne.

Lynne V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynne V

Daar is 'n 4km grondpad. Dit is baie rustig en 'n mooi omgewing. Die mense is vriendelik en gawe.

Ek, my dogter en 2 kleinseuns het baie lekker gebly. Die seuns het die ruimte buite baie geniet en lekker gespeel. Die huisie is skoon en baie netjies. Daar is net nie 'n wasbak in die kombuis nie.

Ingrid E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid E

Rustig en ontspannend.

Heerlike, rustige plek. Sal dit beslis aanbeveel. Volgende keer probeer ons die lamspastei.

Eric C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric C

Quiet, peaceful and picturesque location. Comfortable and clean accommodation. The lamb pie for dinner was delicious. Warm and welcoming hosts.

My kids loved playing and walking on the farm.

Coenie H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie H

Sielsrus.

Dit was so lekker om oor te slaap op Jakhalsfontein Guest Farm. Die stilte en rustigheid was goed vir die siel. Kristen is 'n ongelooflike gasvrou en laat mens baie welkom voel. Ek sal weer en weer terugkeer.

Antonie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie V

Gemaklik en ontspannend.

Baie netjiese plek, perfek vir 'n nag se oorslaap.

Rolf O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolf O

Wonderful.

The host was very friendly and attentive on arrival. Awesome place, clean, as per pictures and super relaxing with a great view. Chose the Lamb pie option. Very delicious. Would highly recommend the place.

Willie C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie C

Stil en rustige plaasatmosfeer.

Baie goeie ontvangs. Kristen is 'n uitstekende gasvrou en haar lamspastei en groente is 'n absolute moet. Baie aangename oornagverblyf. Sal Jakhalsfontein beslis aanbeveel.

David H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H

Lovely stop on a peaceful, beautiful farm. The rondavel is adequately spacious for a stop-over for 4 people. The lamb pie for supper was great and Kerstin a lovely host.

The accommodation was perfect for a stop-over for our family and Kerstin communicated well before our arrival, made sure that we arrived safely and was a lovely host. The lamb pie and malva pudding made for a hearty, warm dinner. We would definitely stop over again.

Jozua Loots L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozua Loots L

Peaceful, scenic and fit for purpose.

A great overnight spot for anyone travelling through the Free State. A couple of highlights were the beautiful scenery, the lamb pie and a very friendly and helpful host!

Pieter V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Stil, rustig, privaat.

Pragtige omgewing. Beveel aandetes aan - baie lekker!

Andre V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

An exceptional experience.

We have truly enjoyed our stay. The hosts went out of their way to make us feel at home and to ensure the most pleasant experience. The unit was spotless with a lovely smell that left a lasting impression. Our stay was met with unmatched peace and quiet and unforgettable moments such as watching the sunset, seeing the night sky filled with stars, and having morning coffee while watching the sunrise. I look forward to our next visit!

Dawie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie V

Awesome.

Great experience and excellent hosts, best lamb pie. Kirsten and Michael are awesome hosts exuding care.

Cathy H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy H

An absolutely beautiful and peaceful environment.

A perfect halfway spot to rejuvenate and unwind after a long drive. Kirsten was a friendly, welcoming host and offered a hearty meal but we arrived with goodies for a barbeque which we enjoyed in the relaxing and serene surroundings. It rained during the night so the long gravel road leading to the farm was heavily puddled, muddy and slippery the following morning, which made our departure from the farm a bit of a skidding, sliding rollercoaster ride and left our vehicle covered in mud. Fortunately, Kuilfontein Farm Stall was kind enough to allow us to hose down our vehicle. Irrespective of that I would still recommend a stay at Jakhalsfontein.

Pieter B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Breathtaking views.

Really a dream of a farm.

Louw V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louw V

Lekker rustige atmosfeer en gaan gasheer en -vrou gaan uit hul pad om jou welkom te laat voel.

Baie rustige atmosfeer en Kirsten was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Mariana E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana E

Baie vriendelike mense. Baie koud gewees.

Plek nie regtig ingerig vir winter besoekers nie. Geen warm water gewees nie. Slegs sonkrag, so die haardroër werk nie. Kan doen met 'n wasbak in die kombuis.

Len S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len S

Excellent overnight at Jakhalsfontein.

From the unusual spelling of the name to the warmest hospitality one could find, it was a lovely overnight stay. Thanks Kirsten & Michael for the warm welcome, it was lovely after a long day on the road. . The rondavel is lovely with the thatch roof. It is clean, well appointed and ideal for an overnight stay (or longer). There are so many stars at night and it is so peaceful. A lovely refreshing stay - we will be back.

Dylan K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan K

Lieflike ervaring.

Als omtrent Jakhalsfontein is perfek! Lamspastei was heerlik. Vriendelike gasvrou. Die rondawel is goed toegerus, daar is selfs handgemaakte items wat te koop is. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Anton C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton C

Na ’n lang dag se ry was die skoon lug en stappie na die koppie perfek. Ons het baie lekker gebly.

Kirsten is ’n puik gasvrou en die plekkie is netjies en skoon.

Gerhard T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard T

Baie lekker gebly.

Vriendelike ontvangs. Blyplek is netjies, skoon goed toegerus en ruim. Sal beslis weer daar bly.

Karin E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin E

Baie aangenaam

Die hele ervaring was aangenaam. Vriendelike ontvangs deur Kristen die gasvrou. Heerlike aandete was 'n verrassing. Netjies. Skoon. Baie oulike eenheid. Plaasatmosfeer was heerlik!

Sonja H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H

Die verblyf en aandete was van hoogstaande gehalte.

Die hartlike ontvangs, uiters netjiese en skoon rondawel en omgewing was onverbeterlik! Die aandete was uiters smaaklik! Beslis ons nuwe oornagplekkie vir die toekoms.

Herman R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R

Ons tipe plek op 'n plaas weg van almal in die natuur.

Baie aangename mense en uiters hulpvaardig het gesorg vir alles, selfs hout en vuuraanstekers.

Lynn B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn B

Karoo hospitality at its best.

Wide open Karoo vista, comfortable cottage and the most delicious lamb pie - exactly what we needed after our long drive. If we had managed to arrive earlier, we could have enjoyed a long walk on the farm or even had a relaxing treatment at Kirsten’s spa.

Marguerite H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marguerite H

Gerieflik, net koud gewees.

Skoon, ruim en mooi.

Rob R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob R

Best lamb pie ever!

See stars.

Hans V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans V

Very basic, but nice location in the middle of the Karoo.

We had a very pleasant stay, unfortunately not the stars as expected due to clouds. Nice stop for 1 night with basic services.

Joanne K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne K

Comfortable and picturesque.

Kirsten is a delightful host. The cottage is tasteful and comfortable. Delicious dinner. Vey peaceful and beautiful.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jakhalsfontein Plaas, 8 km vanaf Springfontein, 9917, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c7c72c9602b7eea5a7892c2ba7ffd6458569bdc2f540fafdf7333cc22b4d64490e155601378a31bb62ffa8ebf6c205199e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 Jakhalsfontein Farm 8 km from Springfontein 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.3478536 25.7560522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang