Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakhalsfontein Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacobus B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Dit was fantasties op die skaap plaas. Ons het baie lekker gebly, selfs my tieners het die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dear B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

"Exceptional stay: Luxury, comfort, and unparalleled service". Our stay was excellent, characterized by impeccable service, comfortable accommodations, and a welcoming atmosphere. The hosts went above and beyond to ensure our needs were met, making our experience truly memorable. The amenities provided were top-notch, enhancing our overall enjoyment and relaxation during our time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Keurig versorgde juweel, naby aan die N1, ideale oornag verblyf. Ons het heerlik gekuier! Dis 'n absolute juweel van 'n plekkie, baie netjies en keurig voorberei met aandag aan detail. Ons is verwelkom met 'n heerlike vuurtjie wat hoog gebrand het. Baie maklik bereikbaar van die N1 af, wat dit 'n goeie opsie maak as mens wil oornag op pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Awesome setting and accommodation. We had a wonderful stay at Jakhalsfontein Guest Farm and will definitely consider staying here again when travelling through that area. The setting is beautiful and the accommodation catered for everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, ontspannend. Goeie aandete, baie dankie! Ons het heerlik gebly op hierdie pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Definitely staying here in December again! Picture perfect stay! Amazing attention to detail and every need of an overnight traveler. We arrived later than arranged to an already burning fire. Made our day!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Skoon, netjies en gerieflik. Gerieflik gebly, alles wat ons nodig gehad het. Heerlike aandete was 'n groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

If you want to recharge the batteries after a long trip, this is the place to do. Beautiful, secluded, peaceful stopover on the way home from the WC. The hostess is the best and her Karoo Lamb pie is a winner! And the star gazing - amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Primrose B
1 nag
5.0
Jan 2024

Exceptional. Pleasant, peaceful and restful. Perfect place to have a rest after a long day's drive. Excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desrae T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great accommodation. We had a lovely stay. Kirsten and Michael are great hosts, and the kitty was so welcoming. The rondavel was clean, beds comfy, and the cherry on the top was the lamb pie. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jakhalsfontein Plaas, 8 km vanaf Springfontein, 9917, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c7c72c9602b7eea5a7892c2ba7ffd6458569bdc2f540fafdf7333cc22b4d64490e155601378a31bb62ffa8ebf6c205199e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 Jakhalsfontein Farm 8 km from Springfontein 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.3478536 25.7560522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang