Jock's Cottages
Beskrywing
Joe's Place beskik oor 4 kothuise wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke eenheid het 'n stoep met braaigeriewe wat uitsigte oor die omgewing bied. Dié oopplan-eenhede is ingerig met dubbelbeddens met elektriese komberse en beskik oor privaat badkamers wat óf 'n bad óf 'n stort in die badkamer het. Die kombuise is toegerus met tweeplaatstofies, mikrogolfoonde, yskaste en koffie- en teemaakgeriewe. Elke leefarea het 'n gesellige kaggel en braaigeriewe is ook buite beskikbaar. Die eenhede word daagliks skoongemaak. Let asb. dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Fine Feathers, die wittebrood-suite, is perfek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n Jacuzzi. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en maaltye kan by die eetkamertafel genuttig word. Die leefarea het 'n kaggel. Let asb. dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Jock’s Cottage is 'n dubbelverdiepinghuis met slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander slaapkamers beskik oor 2 enkelbeddens en deel 'n aparte badkamer. Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en 'n eetarea. Gaste kan gerus in die sitkamer voor die gesellige kaggel ontspan. Braaigeriewe en onderdak-parkeerplek is buite beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Hierdie is die enigste eenheid waar troeteldiere welkom is. Dit is belangrik om vooraf met ons die reelings te tref wanneer jy jou hondekinders saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootsuikerbochkop-plaas, Langs Blue Crane-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga