Somer Sout
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,455.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Personeel en dienste:
Teen ekstra koste – voorafkennisgewing mag vereis word:
Kothuur
Kruideniersware voorafvoorraad
Aktiwiteite en uitstappies
Skoonmaakdiens
Massering
Baba-oppas.
JoJo Villa-beleide:
Maksimum 10 gaste
Streng nie-rook
Moet asb. nie die kaggel in die sitarea gebruik nie
Inkloktyd 14:00 of indien anders gereël
Uitkloktyd 10:00 of indien anders gereël
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 7 (Hoek van 3de Laan en 9de Straat), Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang