Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaal Voete

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kom 17, Seeduikerstraat 6, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kaal Voete is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Paternoster en bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende.

Hierdie drieslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 badkamers, 'n kombuis en 'n eet- en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste in hierdie kamers deel die gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sentrale tafel met stoele. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n knus kaggel vir winteraande. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n omsetter wat rugsteunkrag aan die TV, DStv en WiFi tydens beurtkrag bied.

Die eenheid lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n lieflike ingeboude braai-area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Graham C
Gesin met tieners
5.0
Incredible, peaceful, worthwhile, just pleasant. The view is incredible, to wake up with the sound of the sea. We had a wonderful famil...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Shannon Leigh P
5.0
Amazing. My family and I had a lovely weekend in Kaal Voete. The house was perfect for our family and we would definitely recommend it ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Chantal M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik. Die see-uitsig was fantasies, het heerlik gekuier.
Aug 2023
Marilyn H
Saam met vriende
5.0
The house was stunning, well kept. The surroundings we absolutely stunning. The size of each rooms, kitchen, lounge was well suited ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Michelle V
Gesin met klein kinders
5.0
Great location and home! Could be nice to have a little coffee and sugar sachet for arrival so people don't have to go straight to the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 1777

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Die Kom 17, Seeduikerstraat 6, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaal Voete het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kom 17, Seeduikerstraat 6, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617ce2272ceaabca0eb8b961fdd02f9c75e8a399881be7af470ed83b78b070ee2e50c3573c3a54de1fa0f603c41a38f6607c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 17 Die Kom, 6 Seeduiker Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808771484582 17.890235594373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang