Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaal Voete

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie. Die eienaars behou die reg van voor om enige bespreking sonder teugbetaling te kanselleer, indien die reëls oortree word.

Paternoster het ’n nie-amptelike reël dat almal saans ná 22:00 stil moet wees. Gaste moet asb. hierby hou.

Uitkloktyd is streng om 10:00 op die laaste dag van gaste se verblyf. Enige eenheid wat nie teen 10:00 ontruim is nie, sal R200 per uur of gedeelte daarvan, vir elke uur wat die uitkloktyd oorskry word, gehef word. Hierdie heffing sal outomaties van die sleutel- en breekskadedeposito afgetrek word.

Wees asb. te alle tye bedagsaam.

Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. Indien gaste of besoekers hulself wangedra het die bestuurder die reg om die bespreking te kanselleer en gaste te vra om die eenheid te ontruim.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kom 17, Seeduikerstraat 6, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617ce2272ceaabca0eb8b961fdd02f9c75e8a399881be7af470ed83b78b070ee2e50c3573c3a54de1fa0f603c41a38f6607c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
10 5 1 5 17 Die Kom, 6 Seeduiker Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808771484582 17.890235594373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem