Karibu Accommodation
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53, Op die hoek van Oos- en Fonteinstraat, Petrusburg, 9932, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Karibu Accommodation is in Petrusburg geleë, 'n plaasdorpie in die Vrystaat. Dié dorpie is tussen Bloemfontein en Kimberley op die N8, 80 km vanaf hierdie twee stede.
Die hoofhuis het 2 lieflike gastekamers. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort, en daar is ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n waaier en verwarmer.
Daar is ook ook 3 eenslaapkamer-eenhede. Daar is 2 eenhede met 2 enkelbeddens elk. Daar is ook ’n gemeenskaplike braai-area.
Gaste kan gerus die omgewing verken, 'n draai maak by die Klakfonteindam-reservaat, en wildkyk. Kranige hengelaars en stappers sal ook iets vind om hulself mee besig te hou.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Hettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 53, Op die hoek van Oos- en Fonteinstraat, Petrusburg, 9932, Vrystaat
- Gaste dink Karibu Accommodation het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53, Op die hoek van Oos- en Fonteinstraat, Petrusburg, 9932, Vrystaat