Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Karos

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gerald R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great location, very quiet area. Super quiet location. Very helpful host was always ready to provide assistance when needed. Highly recommend Keroo Karos. No TV but the WiFi was excellent and fast so we were able to watch Netflix and DSTV on our own hardware.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Thank you for your positive review. No TV in that unit is deliberate to ensure the quiet and peaceful atmosphere you refer to.

Chris B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie rustig. Was baie lekker en mense is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Baie dankie. Ons waardeer jou terugvoer.

Hanriette R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik gekuier, alles wat mens nodig het. Sentraal geleë. Pragtige tuin. Rustige atmosfeer, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Baie dankie. Ons waardeer die terugvoer.

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Was great gewees. Julle het ons baie welkom laat voel. Dankie vir gasvryheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Willem
Karoo Karos
Dit was 'n plesier en ons is bly julle het dit geniet.

Josef H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wonderful place to be. We got a warm welcome and we felt it was fine and we enjoyed our stay. We recommend this little gem and will come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Thank you, Josef. We appreciate your feedback.

Francesc S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

My first choice next time. Excellent accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Thank you. Appreciated. You will always be welcome.

Chere C
1 nag
5.0
Nov 2024

Skoon en netjies, alles wat mens nodig het. Heerlik gebly. Eienaars is vriendelik en gasvry. Veilige parkeerplek, mooiste tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable, safe, welcomed. Friendly welcome. Located within walking distance of shops and restaurants. Helpful suggestions about local places of interest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Thank you, Carol. We appreciate your feedback.

Alet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik gekuier. Rustige, vriendelike atmosfeer. Alles was baie mooi en netjies. Sentraal geleë en tog rustig. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Baie dankie. Ons waardeer jou terugvoer en is bly jy het jou verblyf geniet.

Zildene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantastic getaway. The house is central in town, but still spacious enough to feel as if you are on a smallholding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Karoo Karos
Thank you for your interesting observation, Zildene. Yes, we have a spacious premises with parking far from the road and a quiet atmosphere. We are glad you have enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertstraat 38, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2NGUzMzE0LTVkYjItNDRkOS1hMjhlLWUxMmMyMDk1YjY3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 38 Albert Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.496204948807 21.26836090802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang