Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karusa's Family Farm Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsang Boerdery, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 260 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Karusa's Family Farm Cottage is in die hartjie van die Kangovallei op die Vogelsang-plaas in Schoemanshoek, langs die R26-roete na die wêreldbekende Kangogrotte geleë. Dié kothuis bied fantastiese berg- en landskap-uitsigte tussen die boorde en is ideaal vir 'n eenvoudige, rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede is ingerig met 'n stapelbed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en ander kooktoebehore asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit 'n binnebraai, eetarea en sitkamer met gemaklike sitplek in. Daar is 'n patio met buitemeubels, 'n hangmat en 'n draagbare braai buite. Die grasperk is ruim met 'n lieflike peperboom vir 'n piekniek onder die sterre op somersaande.

Doendinge op die plaas sluit 'n 5 km-staproete, The Vineyard View-roete, deur die wingerde en boorde, en 'n 26 km-bergfietsroete op die agterpaaie van Schoemanshoek in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Denielle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Vogelsang Boerdery, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karusa's Family Farm Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 260
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 260
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsang Boerdery, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA214cc6799b4855ab82ca24618e1ea8ff8964df9b44c06e6cb3828cab8cffd0f744e5affcc4184fcc0ae0a3561342c7df4f00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Vogelsang Boerdery Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.476459519552 22.243253052417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang