Kensington Palace
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buxton-weg 127, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kensington Palace is 'n selfsorg-eenheid in Gqeberha (Port Elizabeth). Dis geskik vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamers het elkeen 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met 2 stoeltjies waar gaste ontbyt kan geniet en 'n etenstafel met sitplek.
Die leefarea het 'n rusbank, nog sitplek en 'n platskerm-TV. Gaste het toegang tot die terras met meubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek vir 3 voertuie is in die motorhuis beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Buxton-weg 127, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buxton-weg 127, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang