Kerkstraat 43
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R850 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Hierdie eenheid mag, op enige gegewe tydstip, slegs die aantal gaste soos op die bespreking gespesifiseer, akkommodeer.
- Geen luidrugtige geraas of musiek word ná 22:00 toegelaat nie.
- Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word per eenheid met aankoms gehef. Breekskadedeposito's sal eers met vertrek terugbetaal word nadat die inventarislys saam met die gaste deurgegaan is.
- Geen honde word in die huis toegelaat nie en geen besoekers word toegelaat om honde saam te bring nie. Indien 'n hond saamgebring word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat, sonder 'n terugbetaling.
- Rook is binnenshuis verbode.
- Gaste kan gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat indien hulle nie by die reëls hou nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 43, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang