Khaya Kosi
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pad D1846, Lake Mazambane Area 3RD, Kwangwanaze, 3973, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 975 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Khaya Kosi skuil op die Palm Tree Lodge, in die ekosisteem van Kosibaai, bekend vir sy ryk verskeidenheid voëls en wild. Die lodge is 14,5 km vanaf die Kosibaai-mond.
Die gastehuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, elk met sy eie privaat ingang. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste in kamer 1 en 2 deel 'n en suite-badmamer. Gaste in kamer 3 en 4 deel 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n 'n aparte toilet. Linne word voorsien.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, stoof, oond en 'n toonbank met stoele. Daar is ook 'n waskamer. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek, en 'n etenstafel met stoele.
Die leefarea lei na die onderdakstoep met 'n braai-area. Gaste het toegang tot al die geriewe wat die lodge bied, insluitend 'n speelgrond vir kinders, swembaddens, 'n kuierarea, 'n restaurant en kroeg.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Pad D1846, Lake Mazambane Area 3RD, Kwangwanaze, 3973, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Olifantkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pad D1846, Lake Mazambane Area 3RD, Kwangwanaze, 3973, KwaZulu-Natal