Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khwa Ttu San Culture And Education Centre

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Andries G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Besonderse plek met uitstekende fasiliteite. Ons het in beide die Hilltop Huisie en Fynbos Cabin gebly, wat albei uitstekend was. Die ontbyt by die restaurant was regtig wonderlik en die uitstallings baie insiggewend. Ek en my seun het die 5km MTB Trail gedoen en dit was so 'n wonderlike ervaring. Het naby zebras en eland gekom en ook springbok, bontebok, 'n springhaas, arend en dassie gesien. Die woodfired-jacuzzi by die Fynbos-cabin was ook 'n hoogtepunt! Ons sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderlik! Rustig, asemrowend. Dit was 'n wonderlike ervaring. Sal definitief weer kom. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melvin A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Spectacular. The best holiday destination ever. The staff is absolutely amazing. Very friendly and so inviting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giovanni P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Quiet, a good place to get out of the city for a while (excellent WiFi, though). Baby Rose and Nunki ensured that we were well informed before the visit and welcomed us warmly. The accommodation was about 2km from the reception, and Nunki guided us there. We enjoyed the bed (very comfortable), the construction of the cabin - using lots of wood, stone and glass, the boardwalk to the eco cabin, and the braai area. It was a new experience to have an outside shower!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Peaceful. Location and views are great. Museum is thought-provoking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Baie goed vir die siel. Ek het elke oomblik geniet. Die staproete en uitsig was fantasties. Die kos by restaurant is heerlik. Die personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Ongelooflik rustig en stil. Sielskos vir die besige reisiger! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

A lovely big tent in a romantic setting and an unexpectedly magnificent breakfast which was included in the price. We stayed here after doing a walking trail in Postberg, and it was great to relax in the luxurious tent, and have a braai (firewood and firelighters included) while watching the sunset. I loved the open-air shower with plants popping over the fence - despite the rather eccentric geyser which was too hot then ice cold. The noise from the road was a bit intrusive, but not terrible. Also, the fridge wasn't working, and there was only a tiny kettle to boil on a rather inefficient stove. A pot would have been good. The next day, after our delicious breakfast in the ultra-stylish dining room, we explored the high-class displays and marvelled at the architecture. An amazing find!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jon W
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Feb 2023

Great remote gem neighbouring Yzerfontein. I really enjoyed the stay at Khwa Ttu. I enjoyed the cottage, attractions, staff/people and especially the food. The only hiccup I had was the status of "Pet Friendly". At the cottage I stayed, with acres of land, the dog had a lot of free roam however, was covered in ticks after only 10mins of exploration and had to endure the rest of the stay indoors. Please be mindful of your dogs when staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Robert Iman V
1 nag Saam met vriende
3.8
Mei 2023

Baie lekker gekuier saam met vriende en kinders. Het die buitelug en vure geniet en die kinders het buite gespeel. Geen TV en selfone nie. Heerlike ontspanning van die stadslewe af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weskuspad, R27, 15 km buite Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53T4lO0A5jAu0hQbmqtOASb6GROFGolEHqFVrYhx40nTIr65uT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 3) 29 5 1 5 R27, West Coast Road 15 km from Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.361636088929 18.271549940073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang